The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Cyle Brink released from his Lions contract |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 10-Mar-2020 at 2:07pm |
|
Cyle Brink requested to be released from his contract and the Lions released the player with immediate effect
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ai ai....
Maar hy het ook bitter min gespeel die laaste paar jaar
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien die spekulasie is dat hy Leicester Tigers toe gaan
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Van ons squad bladsy:
Hy het sy Curriebeker en Super Rugby debuut in 2016 gemaak. 22 Curriebeker caps (5.5 per jaar), 4 driee en 20 punte 45 Super Rugby caps (11.25 per jaar), 5 driee en 25 punte
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet nie wat om te sê nie...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ai dis jammer. Beserings het die man erg pak gegee. Hy sou dalk WB toe gegaan het as hy nie so baie beserings gehad het nie. Uit unie se oogpunt uit is dit sinneloos om iemand teen sy wil hier te hou, maar ek hou nie darvan dat hy net van sy kontrak vrygemaak is nie, en nie "verkoop"is nie. Maar ek weet ook so situasie is baie meer ingewikkeld as net dit en ek weet nie hoe dit werk nie. Hy sou 'n GREAT geword het as dit nie vir beserings was nie. Sterkte Maar, die ou kom deur die ranks by ons, kry sy groot kans by ons. En een dag se hy vir sy agent hy wil hier weg ASAP. Wat sal hom daarna toe dryf? Of jaag ek nou weer spoke op? Het die unie dalk hom genader en gese, hoorie, jou beserings raak te erg, jy kan bly, maar as jy wil waai sal ons verstaan. Edited by Attie Karate - 10-Mar-2020 at 4:42pm |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
He should be ashamed of himself, the Lions raised him and stuck with through all his injuries and he repays the loyalty by leaving us in our darkest time since 2013.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Suspect the Union is trying to free some cash in order to acquire someone like Kwagga. If so, it will be a good move.
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Also sad to see him go but he was injured a lot. Maybe he spoke to the Union earlier and that is why the Lions stocked up on a few loosies...
|
||
![]() |
||
Scrubba ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
It does worry me that the player just ups and leaves the union that developed him through his youth...
He has no Springbok Caps... watch this space.. the English will fix him and make him a resident in no time...
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lets just remember Rugby is a professional sport. It is not a favourite pastime for the players, but a job. If the company I work for is struggling financially and provides a mediocre service or poor product and I feel my bosses are incompetent and I do not agree with the direction the company is taking, I will also start sending out my CV... Not saying that all these factors are present with Brink, but some might be... Like they say in the business world, "if you want loyalty, get a dog".
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
My 2sent:
Niemand ken die details van wat tussen hom en die unie bespreek is nie. Ek glo hulle is op goeie voet uit mekaar. Hy is blykbaar nie in Rassie se planne vir die bokke nie, en hy sit met n langtermyn haakskeen besering, iets wat nie maklik 100% herstel nie - dit is in baie gevalle die soort beserings wat spelers se loopbane kortknip -. Cyle en sy agent het dalk gevoel hierdie is moontlik n laaste geleentheid vir hom om n paar ponde te gaan verdien. Ons weet nie of daar n oordragfooi betrokke is nie, maar indien nie, is dit sinneloos om n speler met n langtermyn besering te keer as hy wil skuif, aangesien sy kontrak heelwaarskynlik gaan verstryk voor hy weer reg sal kan wees om te speel.
Edited by valie - 11-Mar-2020 at 6:48am |
||
![]() |
||
Leeu1975 ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat 'n terug slag! En ons kort juis so 'n tipe speler! Ons sal nou nie weet wat die rede is vir dit nie maar dis asof ons unie nie bekommerd is oor al die talent wat ons net so prysgee nie!
![]() |
||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
True
![]() |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien nou in die Beeld dat Brink se dinge by Leeus is nie meer dieselle nie. Trant van berig is ook dat hy en Unie nie op n baie goeie voet uitmekaar is nie. Is opmerklik dat hy die mediese personeel bedank maar niks van huidige bestuur of afrgters noem nie. Talent is niks as spelers nie gelukkig is nie. Hoop rerig Leeus stop hierdie verval.
Edited by Vaal Leeu 3 - 11-Mar-2020 at 7:52am |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dit is baie waar dat die Engelse rugby meer gepas is vir Cyle se spel, soos dit seker ook Ruan Ackermann se spel pas, want hulle altwee is aan die groot en stadige kant. Mens kan ook nie die spelers kwalik neem as hulle skuif vir meer geld nie, watter een van ons sou nee se as ons kon skuif vir emmers meer geld.
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoop regtig dis nie waar nie - anders gaan ons baie vinnig weer daai span van 2012 en vroeer jare wees .Ons sal bitter vinnig moet wakker skrik ,en dit praat ek van bestuur en afrigters,ons het die spelers....maar as spelers ongelukkig is oor bestuur en afrigting gaan ons al die spelers verloor wat ons invest het in.....
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is nie lekker as mens heeltyd verloor nie.. Dit is ook nie lekker as daar nou hoë verwagtinge is en mens behaal dit nie.. moet harder werk en week in en week uit sien mens dieselfde foute op die veld.... So wat maak mens? Of jy sit alles in en hou jou kant skoon, of jy soek iets beters. Ons het gesien die storie van sekere mense se fiksheid wat nie reg is nie, nou sit ons met sulke tipe ouens wat net daar is vir die glory en wanneer dinge taai is vinnig n ander plan maak. Cyle was op die punt om springbok te word en het nog nie weer kans gehad om weer op vorm te kom nie, sy beserings is die rede hoekom hy ongelukkig moet wees. Dinge sal nie dieselfde wees as mens net 50% van die seisoen betrokke is die laaste paar jaar nie. Ek sien nie dat hy bottels dra en daar langs die veld is om mense te support en aan te moedig nie. Spreek seker boekdele? |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ouch. Nie lekker om te lees nie |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek persoonlik dink Cyle waai omdat n Achilles tendon baie moeilik herstel, en in baie gevalle n speler se loopbaan kortknip, en dat hy dalk maar ook voel hy speel op geleende tyd, en graag wil gaan incash op die tyd wat hy oor het om te speel.
Edited by valie - 11-Mar-2020 at 10:18am |
||
![]() |
||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Unfortunately Cyle has become a bit of a walking sick note. As much as I like him as player, it makes sense to release him, as he is currently a liability.
|
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nou wat van Cyle? Hy het nie meer 'n kontrak met ons nie. Is hy al oorsee of is hy nog hier gestrand? D |
||
db
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy het mos 'n lagtermyn besering so ek dink nie dit maak saak nie, hy kan vir baie lank nie speel of oefen nie
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |