The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Nuwe Hakker |
Post Reply ![]() |
Author | |
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 19-Nov-2018 at 8:18am |
Nuus wat ek op Suparugby gelees het
‘n Malcolm Marx-kloon, die voormalige SA Skole en Junior Bokkie-haker, Jan-Henning Campher sluit hom Maandag by die Leeus aan. Campher is die seun van die voormalige Noord-Transvaalse voorryman Lourens Campher. Sy oom Connie Campher het ook vir Transvaal op loskopstut gesak. Die jong Campher lyk fissies soos ‘n spieelbeeld van Marx. Hy behoort vir die verlies van Corné Fourie op te maak. Hy sluit hom van oorkant die Jukskei by die Leeus aan. |
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Klink belowend
|
|
![]() |
|
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
klink goed !!!
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die junior hakker wat uitgehelp het in die CC was nie sleg nie? Is hulle miskien bang Malcom waai na volgende jaar?
Edited by PaBz0r - 19-Nov-2018 at 12:34pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hulle moet seker in elk geval ten minste 6 hakers kontrakteer, 3 vir SR en 3 vir SuperSport Challenge?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek is nie regtig seker hoe dit werk nie
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wel hul moes IEMAND kontrakteer! Sover ek weet is Robbie Coetzee nog beseer. So behalwe Marx het ons nou niemand nie?
Dit sal lekker wees as ons Marx het en 'n jonger weergawe van hom as super sub kan opstuur
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |