Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 6 - Lions vs Blue Bulls
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15

Match 6 - Lions vs Blue Bulls

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39119
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Mar-2022 at 12:34pm
Hy het al die SA onder 20's afgerig so het seker credentials
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39119
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Mar-2022 at 12:36pm
Wil net iets noem, dit was net ek en my vrou wat by die perskonferensies was, toe Gert Smal inkom het hy na my geloop, hand geskud en homself voorgestel, en toe hy klaar was, het hy weer my hand kom skud en ook my vrou se hand geskud. Sulke klein dingetjies is nogal treffend
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Mar-2022 at 12:41pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Wat interressant was van hierdie game is dat van die Bulle se spelers self vrek jonk is, hulle het net 'n baie meer logiese kombinasie tussen ervaring en jeug.
Ja, en ek dink ook hulle het meer kontinuiteit as ons, want ons span het na elke game omtrent 7 veranderinge agv verskeie redes, oa spelers wat opgetrek word URC toe en ander wat weer gedrop word vanaf die URC span. Ons sit met gewqeldig baie beserings, loshande meer as enige ander span, en dit bekommer my dat ons spelers so maklik seerkry - is ons maar net unlucky die jaar, is ons kondisionering nie op standaard nie, of gooi ons jong spelers te vroeg aan die diepkant in?


Ek dink dit is 'n kombinasie van kondisionering en bad luck.

Het ons baie beserings?

Ek sou daarvan hou om 'n lys te sien om te weet wie ons vir die toekoms beskikbaar het.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Mar-2022 at 12:49pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wil net iets noem, dit was net ek en my vrou wat by die perskonferensies was, toe Gert Smal inkom het hy na my geloop, hand geskud en homself voorgestel, en toe hy klaar was, het hy weer my hand kom skud en ook my vrou se hand geskud. Sulke klein dingetjies is nogal treffend


Wow, dit is impressive. En hy is nie 'n nobody nie, world cup winning assistant coach tussen 'n klompie ander groot trofees.

Een ding wat ek begin optel het die laaste paar jaar in SA Rugby is dat daar nie meer so baie van daardie moerse groot ego's is nie. Spelers en afrigters is bietjie meer down to earth deesdae, met obvious uitsonderings hier en daar.

By die Lions fan day in 2020 (voor lockdown) was dit so verfrissend om die spelers so tussen die ondersteuners te sien loop, met sommige van die spelers wat na mense toe gaan en sommer net met hulle begin praat oor enige snert, was 'n lekker ervaring gewees. Jannie Du Plessie en Willem Alberts het veral my asem weggeslaan daardie dag - en dit was 2 ouens wat altyd vir my gelyk het of hulle ego's het.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39119
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Mar-2022 at 9:09pm
Ek is besig met die stats, lyk of 7 spelers gister hulle debuut gemaak het
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 11:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek is besig met die stats, lyk of 7 spelers gister hulle debuut gemaak het
In hierdie 6 wedstryde was 37 verskillende spelers in die beginspan. 
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39119
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 11:38am
So ek dink dis een van die probleme van hierdie afrigter, hy weet nie wie sy beste XV is nie. Mens kan nie in jou 6de wedstryd na 5 verlore 7 debutante kies nie.
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 660
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 12:25pm
Stem …ek dink die unie se beplanning was baie swak rondom die Curriebeker … maar by gesê beserings het ook n baie groot rol gespeel

As daar nie so baie beserings was nie kon ons van die begin af n decent Curriebeker span gekies het ( wat nou al as n span kon saam speel)…. Maar ek dink die unie het vooraf besluit om 0/21 te speel, wat nie gewerk nie nou moet hulle elke week iemand anders speel




Edited by monster - 25-Mar-2022 at 12:26pm
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 12:44pm
Ek sal baie graag die beseringslys wil sien.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39119
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 12:49pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek sal baie graag die beseringslys wil sien.

Ek sal die media ou vanaand by die park vra om weer vir ons 'n weeklikse een op 'n Maandag te stuur
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Mar-2022 at 1:31pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek sal baie graag die beseringslys wil sien.

Ek sal die media ou vanaand by die park vra om weer vir ons 'n weeklikse een op 'n Maandag te stuur


Baie dankie!
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.