Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Ulster vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Ulster vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Lionsinpta View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Stellenbosch
Status: Offline
Points: 342
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lionsinpta Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Oct-2021 at 8:34pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

ai...nie goeie 2de helfte vir ons nie, en ons verloor 26-10
Ja. Alle krediet aan EW wat uit posisie gespeel het, maar hy is nou maar eenmaal nie n losskakel nie. Ek weet ook nie wat ons bereik het deur Fred op te bring met net 6 minute oor nie.
Ons was nog in die game tot en met die 65min merk, maar geen span kan vir 80 min net defend nie.
Just to set the record straight, ek bedoel ne EW was swak nie, inteendeel, hy het my verbaas. Ek dink net ons het agterlangs n bietjie slaankrag gekort, en n natural 10 sal dalk die spasie wat ons geskep het net daai bietjie beterkon benut, en n bietjie meer afwissel. Ek is happy met die ouens se effort op verdediging. Ek dink op die Park kan ons n paar spanne lekker omdop.

Kyk ek neem aan EW het al 10 gespeel, maar dit kom nou net neer dat 'n stabiele kombinasies beginne vorm. So hoe meer hy dalk op 10 begin sal hy beter raak.

My probleem is ons speel letterlik eers weer in 6 weke, 'n maand en half. Hoe gaan die spelers wedstryd fiks wees?
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Oct-2021 at 11:19am
Ek dink vir 'n span soos die Leeus, wat nog probeer om dinge in plek te kry en in te oefen, kan hierdie 6 weke baie waardevol wees. Ons het vier harde wedstryde gehad en sou baie daaruit geleer het.. nou kan ons begin skaaf en verbeter waar ons kort geskiet het. Ons fiksheid kan ook nog verbeter, veral as ons 'n hoƫ tempo wedstryd op die Park wil speel. Dit sal veral nodig wees teen sterk spanne soos Munster en Cardiff. Ons kan hulle moeg speel in die dun lug en veral as dit lekker warm is.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39036
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Oct-2021 at 11:31am
En hopelik is daar ouens wat terug kom van beserings soos Willem Alberts en miskien Tiaan Swanepoel
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Oct-2021 at 9:09am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

En hopelik is daar ouens wat terug kom van beserings soos Willem Alberts en miskien Tiaan Swanepoel

Blykbaar oefen Tiaan weer saam.. 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 25-Oct-2021 at 9:29am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

En hopelik is daar ouens wat terug kom van beserings soos Willem Alberts en miskien Tiaan Swanepoel

Blykbaar oefen Tiaan weer saam.. 

Jip sal graag wil weet waar staan Willem Alberts
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.145 seconds.