Forum Home Forum Home > General > Chit Chat
  New Posts New Posts RSS Feed - Chasing the Sun
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

Chasing the Sun

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message Reverse Sort Order
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Chasing the Sun
    Posted: 06-Nov-2020 at 8:08am
Ek dink dit is 'n great program. Rassie is defnitief tans die beste coach in die wereld. Wat hy vermag het met die Springbok span is wonderlik. Hy weet defnitief hoe om met spelers te werk, hulle te motiveer en die beste uit hulle te bring. Op die einde dit is die belangrikste eienskap wat 'n hoof afrigter nodig het
Lions4life
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Nov-2020 at 7:30am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

het dit nie gekyk nie en stel ook glad nie belang nie
Stem saam Transvaal,ek stel ook glad nie belang in die series nie.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39071
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Nov-2020 at 7:07am
het dit nie gekyk nie en stel ook glad nie belang nie
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Nov-2020 at 7:01am
I agree Red. Zibbie skip the parts where they milk the politics, the rest is really good...

Edited by Vaal Leeu 3 - 06-Nov-2020 at 7:02am
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-Nov-2020 at 12:27am
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

ill give it a skip 
you may regret it, there is a lot of behind the scenes info that I really had no clue about. Even something like Willie's poor performances leading up to the final are explained and the "lights are turned on" for us, and there are more.

What the series also reinforced for me was that Duane was the real captain; he leads the team talks, Rassie tells him to talk to the referee, etc. 
Back to Top
Zibbie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 03-Apr-2016
Status: Offline
Points: 1166
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Zibbie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Nov-2020 at 7:36pm
ill give it a skip 
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 560
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Nov-2020 at 9:48am
I was reluctant to watch the series because I knew what the underlying narrative was going to be, but if you struggle your way through the Siya worship in the first 25min of episode 1 it opens up and becomes a very good show, very informative and insightful.

It was just a bit one sided for me, they didn't give any back stories of the white players, surely not all of them grew up in privileged and in prosperity? But I suppose nobody cares about their stories. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Nov-2020 at 7:47pm
Ek is bietjie van n agter os so kyk dit nou eers. Trek by episode 3

Eerste ding wat my opval is dat Swys nerens feature nie. Hy was tog n groot deel van die afrigting span tot net voor die world cup. Maar daar is geen interviews met hom nie. Wonder waarom?

Dan, die fokus is baie obviously op die swart spelers, waar hul in townships groot geword het en die swart ondersteuners. Ek verstaan wat die program probeer bereik, om die game uit te brei en te inspireer en transformeer blah blah blah. Maar be teken die wit ondersteuners nou ewe skielik niks? Dalk is ek maar net bietjie sensitief oor sulke dinge

Andersins geniet ek dit vreeslik baie. Dis baie goed saamgesit en dis lekker om te sien wat behind the scenes aangaan. En ja, rassie is omtrent n karakter 
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Oct-2020 at 9:21am
Stem Attie. As mens eers by die deel verby kom waar die arme verdrukte kaptein sy roerende storie uithuil dan begin mens dit geniet. Rassie is n karater Tongue
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 12-Oct-2020 at 9:08am
Ek geniet die reeks, veral Rassie se kleurvolle taalgebruik en passie.

Gister se episode was vir my weer baie goed.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 8:25pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ons kyk dit om die rugby aspek daarvan te geniet en om te sien wat het agter die skerm gebeur, want let's be honest- niemand het gedink ons kan die WB wen nie.

Ek het op die forum gese ons gaan die RWC wen... anyway , 

Siya het baie moeilik groot geword en dit is tough . Dit is n inspiring story , maaaaar Siya kan nie se dit is agv sy vel kleur nie, van die dag dat hy n bietjie talent gewys het in rugby , het sy vel hom net gehelp. Dit is wat dit is , hy het niks om oor te kla nie.

As ek in n squatter camp moes groot word , brand arm en ek word bok captain en lift die RWC , sou ek nie n dag kla oor iets nie. Hy is meer privileged as 99.9999% van mense in SA

Well said. Hyt n moeilike lewe gehad, maar net omdat n mens wit is beteken nie my lewe was baie makliker nie, maar ek hou dit nie teen iemand nie. My hindernisse het my sterker gemaak en gemaak wie ek is, selfde met hom. Nêrens het ek in sy storie gehoor waar hy terug gehou was agv van sy velkleur nie. Inteendeel, hyt beurse en kontrakte gekry anyway op jong ouderdomme, so hy kan nie kla nie. Sy speech het die ras debat meer skade gedoen as wat dit gehelp het.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 6:49pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Ons kyk dit om die rugby aspek daarvan te geniet en om te sien wat het agter die skerm gebeur, want let's be honest- niemand het gedink ons kan die WB wen nie.

Ek het op die forum gese ons gaan die RWC wen... anyway , 

Siya het baie moeilik groot geword en dit is tough . Dit is n inspiring story , maaaaar Siya kan nie se dit is agv sy vel kleur nie, van die dag dat hy n bietjie talent gewys het in rugby , het sy vel hom net gehelp. Dit is wat dit is , hy het niks om oor te kla nie.

As ek in n squatter camp moes groot word , brand arm en ek word bok captain en lift die RWC , sou ek nie n dag kla oor iets nie. Hy is meer privileged as 99.9999% van mense in SA
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 659
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 12:55pm
Kolisi is die eerste internationale rugby kaptein wat elke wedstryd gesub word LOL ... dit opsig self sê al genoeg

Edited by monster - 09-Oct-2020 at 12:55pm
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 10:33am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ja leeubok wat se hulle soort soek soort so albei het maar 'n paar skroewe los. Dit waaroor hy praat dat elke keer as hy by 'n nuwe span gekom het was dit moeilik, beleef ons almal nie dit nie in die werksplek en die tye toe ons rugby gespeel het maar ons gaan nie moan by almal daaroor nie. Dit was maar net sy karakter, ek wonder actually hoeveel van sy wit tjomme praat hy nie sleg agter hulle rue nie 


Maar wat dit erger maak is dat hy nêrens iets genoem het van actual rassisme nie. Ek is eintlik self n introvert in baie aspekte en vir my is dit moeilike om tussen onbekende mense te gaan. Maar selfs vir ekstroverte kan dit ook moeilik wees. Mens noem dit anxiety en awkwardness. Not perceived racism, especially where there is none.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 10:26am
Ons kyk dit om die rugby aspek daarvan te geniet en om te sien wat het agter die skerm gebeur, want let's be honest- niemand het gedink ons kan die WB wen nie.
Up the Vaal!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1019
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 10:01am
Ja leeubok wat se hulle soort soek soort so albei het maar 'n paar skroewe los. Dit waaroor hy praat dat elke keer as hy by 'n nuwe span gekom het was dit moeilik, beleef ons almal nie dit nie in die werksplek en die tye toe ons rugby gespeel het maar ons gaan nie moan by almal daaroor nie. Dit was maar net sy karakter, ek wonder actually hoeveel van sy wit tjomme praat hy nie sleg agter hulle rue nie 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 9:35am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

En om daarby aan te sluit, sy "liberale" vroutjie se vloermoer oor die witmans wat baat vind deur Siya se naam en lewe in n boek te gebruik. Sy het mos n hashtag groep gehad met die naam van save Siya. Dit lyk gelukkig of daar ook nie veel van gekom het nie. Sy gesukkel is nie omdat hy nie kanse gegee is nie, sy gesukkel is omdat hy diep binne weet hy is nie werklik op meriete daar nie. As jou selfbeeld nie lekker is nie is dit gewoonlik ander mense se skuld...

Sy vrou het 'n hele paar skroewe los... So mal soos n haas daai ding
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 9:32am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat presies het hy oor BLM gese? Laas wat ek gesien het het hy gese almal kan dit op hul eie manier support?

Hyt sy lewens storie vertel basies en hoe hy baie in sy lewe diskrimineer was. Hy begin by hoe hy arm groot geword het, wat dan maw is omdat hy swart is en dit is witmense se skuld dan dat hy arm groot geword het (en nie die ANC/government se skuld nie). Dan vertel hy van hoe hy toe n borg gekry het om na Grey te gaan (wat actually n priviledge is) en hoe moeilik dit wa som daar in te pas (wat dood normaal is vir enige kind wanneer hulle na n nuwe skool gaan al erken hy hy het n beste vriend daar gemaak wat hy nogsteeds mee pelle is en wit is). Dan kla hy oor die skool was n ander taal as wat hy ken (dit sal mos rasisties wees van my om na n Xhosa skool te gaan en te kla dat hulle my nie in Afrikaans klas gee nie). Dan kla hy weer oor hoe hy as jong mens by die Stormers n kontrak gekry het en weer gesukkel het om eers daar in te pas (wat weereens n human condition is, called anxiety, en pretty much meeste mense ervaar dit wanneer hulle veral by hul eerste werk begin). Nevermind die beurs en die kontrak by die Stormers, dit word als verdwaai as rassisme. Dan kla hy weereens oor die taal wat anders was by die Stormers. Weereens, dit is rassisties om te wil hê almal moet jou taal praat en jou kultuur weez, maar die ironie van sy statement gaan hom te bowe. Uiteindelik kla hy oor toe hy na die Springbokke toe gaan en hoe hy nooit regtig geoel het hy pas hoort daar nie (wat eintlik die geval moet wees, want spelers moet wil heeltyd impress vir jou nasionale span). Dan kla hy oor die lynstaan roepe wat in Afrikaans is - dit is vir obvious redes in Afrikaans, sodat die ander spanne nie kan verstaan wat hulle roep nie.

Ek kon na daardie nie verder luister nie.

Ag shame man. Dit moet so moeilik wees om 'n free ride jou hele lewe lank te kry danksy jou velkleur. Ek kannie verstaan waarom mense dit nie raaksien en op hul kniee neerval voor hom nie. En hoe durf hulle nie in sy taal met hom praat nie, ek meen come on, hoe moeilik kan dit wees om gou Xosa te leer voor jy met hom praat? 


Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 9:32am
En om daarby aan te sluit, sy "liberale" vroutjie se vloermoer oor die witmans wat baat vind deur Siya se naam en lewe in n boek te gebruik. Sy het mos n hashtag groep gehad met die naam van save Siya. Dit lyk gelukkig of daar ook nie veel van gekom het nie. Sy gesukkel is nie omdat hy nie kanse gegee is nie, sy gesukkel is omdat hy diep binne weet hy is nie werklik op meriete daar nie. As jou selfbeeld nie lekker is nie is dit gewoonlik ander mense se skuld...
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 9:27am
Hy sê ook, hyt eers gevoel hy hoort daar toe hy die kaptein geword het - ekt gevoel dit is bietjie bad om te sê, want so om in te pas iewers, moet mens in control wees van die ander? Dit is mos bietjie egotisties, of hoe.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 9:21am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wat presies het hy oor BLM gese? Laas wat ek gesien het het hy gese almal kan dit op hul eie manier support?

Hyt sy lewens storie vertel basies en hoe hy baie in sy lewe diskrimineer was. Hy begin by hoe hy arm groot geword het, wat dan maw is omdat hy swart is en dit is witmense se skuld dan dat hy arm groot geword het (en nie die ANC/government se skuld nie). Dan vertel hy van hoe hy toe n borg gekry het om na Grey te gaan (wat actually n priviledge is) en hoe moeilik dit wa som daar in te pas (wat dood normaal is vir enige kind wanneer hulle na n nuwe skool gaan al erken hy hy het n beste vriend daar gemaak wat hy nogsteeds mee pelle is en wit is). Dan kla hy oor die skool was n ander taal as wat hy ken (dit sal mos rasisties wees van my om na n Xhosa skool te gaan en te kla dat hulle my nie in Afrikaans klas gee nie). Dan kla hy weer oor hoe hy as jong mens by die Stormers n kontrak gekry het en weer gesukkel het om eers daar in te pas (wat weereens n human condition is, called anxiety, en pretty much meeste mense ervaar dit wanneer hulle veral by hul eerste werk begin). Nevermind die beurs en die kontrak by die Stormers, dit word als verdwaai as rassisme. Dan kla hy weereens oor die taal wat anders was by die Stormers. Weereens, dit is rassisties om te wil hê almal moet jou taal praat en jou kultuur weez, maar die ironie van sy statement gaan hom te bowe. Uiteindelik kla hy oor toe hy na die Springbokke toe gaan en hoe hy nooit regtig geoel het hy pas hoort daar nie (wat eintlik die geval moet wees, want spelers moet wil heeltyd impress vir jou nasionale span). Dan kla hy oor die lynstaan roepe wat in Afrikaans is - dit is vir obvious redes in Afrikaans, sodat die ander spanne nie kan verstaan wat hulle roep nie.

Ek kon na daardie nie verder luister nie.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 7:19am
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2020 at 7:13am
Wat presies het hy oor BLM gese? Laas wat ek gesien het het hy gese almal kan dit op hul eie manier support?
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2020 at 9:25pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Witboer ek kon dit nie beter gese het nie. Ek voel presies soos jy wn ek kan ongelukkig nie van Siya hou nie hy is n peoples pleaser en geniet die limelight te veel. Hy het n ou soos Kriel ontneem om vir die springbokke te on speel, ek staan vir kies die beste en hy was verseker nie die beste in sy posisie nie.

The problem is that we have MANY talented okes in the loosies. 

Kriel and WW were both injured last year, so we cant really compare them to Siya. 

There are aspects of our captain that really agitates me, however people look for purpose. If you have a purpose , it drives you. Having Siya as the captain , wearing the number 6 jersey and lifting the trophy was a huge motivational driver. 

We have a lot of black talent in this country at springbok level we can compete and represent. That is a huge positive. I didnt like the BLM speech Siya gave,  before that I didnt have an issue with the guy, now I feel different. 



Well said Niela. I feel exactly the same. His BLM "speech" was a disgrace and made me not want to support the Boks anymore at all. Will still support the Lions for the time being though, although I havent even watched any of the matched over the past 2 weeks.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2676
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2020 at 7:20pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Witboer ek kon dit nie beter gese het nie. Ek voel presies soos jy wn ek kan ongelukkig nie van Siya hou nie hy is n peoples pleaser en geniet die limelight te veel. Hy het n ou soos Kriel ontneem om vir die springbokke te on speel, ek staan vir kies die beste en hy was verseker nie die beste in sy posisie nie.

The problem is that we have MANY talented okes in the loosies. 

Kriel and WW were both injured last year, so we cant really compare them to Siya. 

There are aspects of our captain that really agitates me, however people look for purpose. If you have a purpose , it drives you. Having Siya as the captain , wearing the number 6 jersey and lifting the trophy was a huge motivational driver. 

We have a lot of black talent in this country at springbok level we can compete and represent. That is a huge positive. I didnt like the BLM speech Siya gave,  before that I didnt have an issue with the guy, now I feel different. 


Siya and Jaco Kriel started their senior careers at more or less the same time, yet Siya has managed to play for the Boks more than 50 times compared to Jaco's 11 tests... a Player of Jaco's ability and judging on his performance since 2010, should have played more than 50 tests already. 
Problem is that there was a fair player of color that was selected ahead of a great white player, just to make up the numbers...
Same with Oupa Mohoje, Rudi Paige, etc etc...
I know they play different positions, but it says alot that both Mohoje and Paige played more tests than Kriel.
Sure we have great players of color, but Kolisi is not one of them. Is he a great leader? I don't know, but it doesn't seem to look like it considering the fact that he was replaced in all of the World Cup games... How much is your captain really worth if you replace him with 20 minutes to go, in a world cup final with the scores at 18 - 12? Or with the scored dead even in a Semi Final of a world cup with 10 to go?
Sure McCaw was replaced in the 80th minute of the 2015 final, but NZ already had the game in the bag by then. But generally replacing your "inspirational" captain who is a "great" player in a tight (at that stage) World Cup final truly says alot...

Ek stem 100% saam. Siya is dalk goed, maar hy is verseker nie die beste ins y posisie nie.
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.