The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00 |
Jannie en Carlu kan Leeus se skrums spierkrag gee |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-Nov-2019 at 7:26am |
|
That explains a lot! Weti hoekom kies Eng altyd die grootste boks in die span as kaptein nie. Eers was dit daai haker, Hartley? En nou Farrel
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 659 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Miskien is dit sy laaitie, LOL!
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Brother from another mother.....
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
17 jaar ouderdomsverskil tussen die 2 so ek twyfel of hulle broers is
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Het ons nie ook die Pumas se haker gekoop nie?
PJ Botha lyk of hy Gary Botha se broer kan wees. Weet iemand of hulle familie is?
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is so alhoewel Jonker se games in SR is hoofsaaklik van die bank af. Hy average so 24 minute per game (853 minute)
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dylan Smith het 47 Super Rugby caps, Jonker het 37, so ek dink die 2 is redelik ervare
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Voeg moontlik by
Loskop:
Leo Kruger (21) ? Haker PJ Botha (21) ? |
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons sit werklik met onervare voorry "stock"
Loskop" Dylan Smith (25) Sti Sithole (26) Nathan MacBeth (21) Haker: Pieter Jansen (24) Jan-Henning Campher (22) Tiaan van der Merwe (21) ? Vaskop: Sadie (22) ?
Jonker (25) van Wyk (24) Ntlabakanye (20) Glade (20) |
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder hoeveel Julian betrokke gaan wees by afrigting. Hy is mentor vir die jong spelers en ook betrokke by die Learning Hub, om die spelers to help voorberei vir 'n lewe na rugby
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 659 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
LION@SEA
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jul-2018 Location: Cape Twon Status: Offline Points: 29 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink dis n goeie koop, glo Jannie sal meeste tyd van die bank af speel saam Jonker. Wat beteken Dylan en Sadie sal begin, so ons scrum gaan verseker sterk bly ongeag wie op die veld is. Ons weet verseker Jannie gaan nie by ons speed game bly nie, maar hy maak op vir dit met sy ondervinding en hy kan altwee kante van die scrum sak. Ons vaste 5 lyk klaar beter as verlede jaar.
|
||
Hannes
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Julian is nou maar eers 30 jaar oud, so hy is heelwat jonger as Jannie..... (11 September 1989 (age 30 years))
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat wel duidelik is, is dat Cash skrum dominansie belangrik ag. Dis vir my n goeie teken, aangesien skrum krag in die verlede n groot deel van ons sukses uitgemaak het.
Ervaring is partykeer goed. Mens het partykeer, wanneer jy agter die pale staan en met 15 punte agter is, iemand nodig wat al in daai situasie was, en weet hoe om die druk te hanteer.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons kan almal nou baie spekuleer op grond van die inligting wat ons het. Ons gaan ongelukkig eers na die eerste paar games weet of hy n goeie kopie was.
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Al vraag wat eintlik belangrik is: Is Jannie op oomblik verbetering op Jonker en Van Wyk?
|
||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 211 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder of n ou soos Jannie byvoorbeeld gaan wil luister na n "jong" skrum afrigter soos Julian, en hoe gaan hy aanpas by die leeus se "familie" tipe span opset.
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sien in die nuus dat Jannie du Plessis in goeie vorm tans is. Seker as ons hom teken sal dit baie waardevol is. Kyk hoe baie het Schalk Brits vir Bulle en Bokke beteken
|
||
Lions4life
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Glo steeds sy ervaring sal dalk kan help. Dalk is hierdie n aanduiding van hoe skaars en of duur goeie voorrymanne deesdae is...
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 659 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja hy is 37...nogal naby aan lank in die tand in terme van rugby. Ek kyk nie regtig baie oorsese rugby nie, so ek het geen idee in watter vorm hy op die oomblik is nie, wat ek wel weet is dat hy al baie stadig was toe hy laas nog vir die Sharks gespeel het, en dit was al seker 'n goeie 5 jaar gelede
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is lagwekkend.... Jannie du Plessis, die ou wat vir Bakkie Botha 'n cheap shot gegee het in Bakkies se laaste wedstryd... Ek weet dagga is nou wettig, maar die persoon wat nou die "recruitment" doen by die leeus gaan nou te vêr... Jannie was gemiddeld op sy beste, nou is hy al n ou toppie... Ek is seker daar is beter jong outjies wat goedkoper as Jannie sal wees.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39072 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Van die paar kere wat ek Jannie op TV hoor praat het, kan ek seker se dat dit geklink het asof hy oor 'n goeie rugbybrein beskik, maar ek hou ook nie van die moanery by die skeidsregters nie. En hopelik kan Cash hom help om fiks te word sodat hy kan byhou by Super Rugby
|
||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |