Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Rugby World Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - SF 2 - South Africa vs Wales
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login

The Lions next play Leinster at Ellis Park in the URC on 20 April 2024, kickoff is at 15:00

SF 2 - South Africa vs Wales

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: SF 2 - South Africa vs Wales
    Posted: 21-Oct-2019 at 8:13am
Sondag 11 uur ons tyd in Yokohama
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 9:41am
Wallis was maar swak teen Frankryk, en was dalk gelukkig om te wen. As hulle so teen ons speel, behoort ons nie te sukkel nie. Ons moet asseblief net nie dieselfde as teen Japan speel nie, want dis nie 'n goeie idee om vir Wallis 80% balbesit te gee en te dink ons sal hulle klop nie
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu

Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 10:21am
Theoretically easy. 

I mate of mine reminded me of an interesting conflict of interest for mr Garces. If the Boks lose, he should be the ref in the final (As Owens is in the other SF and cant ref a wales game)

So some extra motivation for him to "Let wales win"
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 12:21pm
Volgens wat ek gehoor het Was Peyper bo Owens gekies om die semi-finaal te blaas, totdat daai foto uitgelek het. So dit klink vir my of Garces 'n baie goeie kans het om die finaal te blaas, behalwe as hy die naweek heeltemal die kluts kwyt raak en 'n groot blaps maak
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu

Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 1:59pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Volgens wat ek gehoor het Was Peyper bo Owens gekies om die semi-finaal te blaas, totdat daai foto uitgelek het. So dit klink vir my of Garces 'n baie goeie kans het om die finaal te blaas, behalwe as hy die naweek heeltemal die kluts kwyt raak en 'n groot blaps maak

That’s Great news 
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 2:43pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Volgens wat ek gehoor het Was Peyper bo Owens gekies om die semi-finaal te blaas, totdat daai foto uitgelek het. So dit klink vir my of Garces 'n baie goeie kans het om die finaal te blaas, behalwe as hy die naweek heeltemal die kluts kwyt raak en 'n groot blaps maak
Getting him on the field to ref is already " 'n groot blaps" by World Rugby.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2019 at 10:08am
Afskop oor 'n uur, ek hoop die Bokke wen, maar ek dink die twee spanne is baie gelyk en enige iets kan gebeur!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2019 at 1:07pm
19-16 vir die Bokke. In 'n semi-finaal gee niemand om vir mooi rugby nie, solank jy net wen. Hoop maar net Rassie het 'n plan vir Engeland, want ek dink hulle is heelwat sterker as Wallis 
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2019 at 4:02pm
Kyk, as ons so gespeel het teen Japan het ons dalk verloor. Baie swak game deur beide spanne. Ons 1-on-1 verdediging was nie goed nie. Gelukkig het Wallis net so baie unforced errors soos ons gemaak. Sal hlad nie omgee as Willemse speel bo Willie nie. Nou 2 weke na mekaar wat hy meer tjol aanjaag as goed. Marx speel ook glad nie volgens sy standaard nie.

 Maar ons het gewen, ek het nie gedink ons gaan dit verby 1/4 maak voor die WC begin het nie.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 27-Oct-2019 at 6:46pm
Ai ons as 'n nasie is maar 'n baie negatiewe klomp. Ons het teen die Sesnasie kampioene gewen, en as die telling gelyk was, kon ons die laast skop pale toe geskop het, so ons kon eintlik met 6 punte wen, wat meer is as wat NZ mee gewen het.... oh wag, NZ het verloor?

Is dit nie NZ verskoning oor hoekom hulle nie perform het in die RC en al die Bokke ondersteuners (veral die ouens op die website) se rede oor hoekom ons dit gewen het nie? Omdat NZ hul oë op die WB het nie. Wel ons het die RC beker en het verder as NZ gekom in die wêreldbeker ook nog. Not too bad.

Dan wen ons die sesnasie kampioene en die span wat nog net 'n paar weke voor die WC 1ste in die wêreld was, en ons ondersteuners kyk tipies net na die ander semi en sê ons is nie so goed soos die en daai span nie. Whatever! As negatiwiteit 'n siekte was, was meer as twee derdes van SA se populasie as lankal dood. De Allende se drie was seker ook maar net lucky, maar as dit 'n Engelsman was, was ons almal in ons noppies oor hoe sterk die ou is en het ons gewens hy was in ons span.

Ja ons aanval is nie great nie, maar dit is 'n WC semifinaal, niemand gaan baie drieë score nie. Terwyl ons die meeste drieë sover het in die WC soos dit staan anyway. Seker ook nie goed genoeg nie. Die eerste twee jaar wat Ackerman ons afrigter was in SR (2014 & 2015) het ons ook net gefokus op defence. Of is jul geheue regtig so kort? Tecklenburg en Whiteley was bo die tackle stats en julle ouens (ek ingesluit) was almal so trots daaroor.

Ons is in die final manne! Wen of verloor is ons die best Suidelike span in die wêreld in minder as twee jaar met Rassie in beheer.

Edited by TunaLion - 27-Oct-2019 at 6:48pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 6:30am
Well said, dink jy het n punt. England was bitter goed maat soos jy noem vergeet ons Wallis het hulle geklop in die laaste paar jaar...
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 7:30am
Goed gese Tunalion, MAAR net 'n paar ander dinge om aan te dink. Ek sal nie se ons is nou die beste suidelike halfrond span nie. NZ is nie nou ewe skielik 'n swak span nadat hul teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. NZ sal tien teen een nogsteeds ons gat skop 9 uit elke 10 keer. 

Ons pad na die finaal was baie maklik. Eerstens teen NZ verloor, daarna Italie, Namibia en Canada gewen. Japan in die quarters was self n maklike game, en Wallis was maar baie swak hierdie WC. Maak nie saak wat hulle voor die WC vermag het nie. 

Daarteenoor het Eng eers vir Aus en die vlg nwk vir NZ geklop. Dit wil gedoen word! Die ander ding wat ek opgemerk het was die Engelse spelers se reaksie na hul wen teen NZ. Hul het nie soos ons soos mal goed op en af gespring van vreugde nie.. Dit se maar net vir my hulle is vol selfvertroue en weet hulle kan enigiemand wen. 

Ek het nie gedink ons sal dit so ver maak nie, so well done Rassie en bokke, jul het my baie aangenaam verras! En natuurlik sal ek baie bly wees as ons die beker wen! Ek dink Eng is 'n baie beter span as ons, maar dalk het hul klaar hul finaal gespeel teen NZ, so enigiets kan gebeur
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu

Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 7:59am
Ons is dalk nie die "beste" span nie , maar as ons het die rugby championship gewen en ons is in die RWC final, ons kan nie te k*k was nie. 

Ja ons het n makliker pad gehad, Ireland was no 1 gerank en kon nie japan wen nie, ons kon. Wallis het die 6 nations gewen, en ons het wallis gewen.

Lets look at the glass half full. If we combine our gutsy defense with a solid attack, we will be unbeatble. 

Winning a RWC on the road to become the best is a pretty nice little cherry on top. 

We also have a B&I lions tour in 2 years, if we can build on this base, add some attacking flair, we will be hard to beat.

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 8:31am
Latest World Ranking after the semi-finals:
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 9:40am
21 Springboks have scored 12 or more tries in test matches, they are:
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 9:44am
22 Springboks have scored 120 or more points in test matches, they are:
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 9:46am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Goed gese Tunalion, MAAR net 'n paar ander dinge om aan te dink. Ek sal nie se ons is nou die beste suidelike halfrond span nie. NZ is nie nou ewe skielik 'n swak span nadat hul teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. NZ sal tien teen een nogsteeds ons gat skop 9 uit elke 10 keer. 

Ons pad na die finaal was baie maklik. Eerstens teen NZ verloor, daarna Italie, Namibia en Canada gewen. Japan in die quarters was self n maklike game, en Wallis was maar baie swak hierdie WC. Maak nie saak wat hulle voor die WC vermag het nie. 

Daarteenoor het Eng eers vir Aus en die vlg nwk vir NZ geklop. Dit wil gedoen word! Die ander ding wat ek opgemerk het was die Engelse spelers se reaksie na hul wen teen NZ. Hul het nie soos ons soos mal goed op en af gespring van vreugde nie.. Dit se maar net vir my hulle is vol selfvertroue en weet hulle kan enigiemand wen. 

Ek het nie gedink ons sal dit so ver maak nie, so well done Rassie en bokke, jul het my baie aangenaam verras! En natuurlik sal ek baie bly wees as ons die beker wen! Ek dink Eng is 'n baie beter span as ons, maar dalk het hul klaar hul finaal gespeel teen NZ, so enigiets kan gebeur

Wel ons het die RC beker en is in die WC final. Waar is NZ, Aus en Arg? So by default is ons beter as hulle in 2019. Die world Rankings stem saam dat ons nou die beste Suiderlike span is. Wie weet wat volgende jaar gaan gebeur en dit maak nie saak nie. Ons is NOU die beste.

En daardie eerste game het Garces sy kop verloor en was starstruck. Ons het net twee penalties gewen teen die ABs, die 1ste een in die 2de minuut en die 2de penalty in die 78ste minuut, dit met all die side entries, offsides, scrums wats ons gedominate het waar die NZ stut se elmboog op die grond was, die ABs vuilspel (Read clothesline, punches, etc). Hul een drie het juis gekom na so 'n skrum so dit was 'n crazy game waar die ref als geblaas het teen ons wat hy kon, maar niks vir ons nie en ons het steeds met net 10 punte verloor. Doen jouself 'n guns en gaan kyk na die game weer en besluit maar vir jouself of ons net 2 penalties verdien het in daardie game.  En 'n penalty is massief in WC games (en Rugby in die algemeen).

Ek weet ook nie hoe kan jy sê Wallis was so swak in die WC nie? Hulle is definitief in die top4 spanne en die rankings wys dit ook. Hulle het dalk nie opgedaag vir die Frankryk game nie, maar nogsteeds gewen (nie hul fout Frankryk het 'n rooikaart gekry nie). En Wallis het nes Engeland ook vir Aus geklop.

Ek dink Engeland het ook nie ge'celebrate' nie, want hulle het uiters moeg gelyk na die game in my opinie.

Dalk gee hulle ons pakslae, dalk nie, ten minste het ons dit so ver gemaak vir die eerste keer in 12 jaar, maar Suid-Afrikaners wil altyd rede hê om pessimisties te wees en hulself te ondermyn teen ander lande.

Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39072
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 9:50am
28 Springboks have played in 60 test matches or more, they are:
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 10:53am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Goed gese Tunalion, MAAR net 'n paar ander dinge om aan te dink. Ek sal nie se ons is nou die beste suidelike halfrond span nie. NZ is nie nou ewe skielik 'n swak span nadat hul teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. NZ sal tien teen een nogsteeds ons gat skop 9 uit elke 10 keer. 

Ons pad na die finaal was baie maklik. Eerstens teen NZ verloor, daarna Italie, Namibia en Canada gewen. Japan in die quarters was self n maklike game, en Wallis was maar baie swak hierdie WC. Maak nie saak wat hulle voor die WC vermag het nie. 

Daarteenoor het Eng eers vir Aus en die vlg nwk vir NZ geklop. Dit wil gedoen word! Die ander ding wat ek opgemerk het was die Engelse spelers se reaksie na hul wen teen NZ. Hul het nie soos ons soos mal goed op en af gespring van vreugde nie.. Dit se maar net vir my hulle is vol selfvertroue en weet hulle kan enigiemand wen. 

Ek het nie gedink ons sal dit so ver maak nie, so well done Rassie en bokke, jul het my baie aangenaam verras! En natuurlik sal ek baie bly wees as ons die beker wen! Ek dink Eng is 'n baie beter span as ons, maar dalk het hul klaar hul finaal gespeel teen NZ, so enigiets kan gebeur

Wel ons het die RC beker en is in die WC final. Waar is NZ, Aus en Arg? So by default is ons beter as hulle in 2019. Die world Rankings stem saam dat ons nou die beste Suiderlike span is. Wie weet wat volgende jaar gaan gebeur en dit maak nie saak nie. Ons is NOU die beste.

En daardie eerste game het Garces sy kop verloor en was starstruck. Ons het net twee penalties gewen teen die ABs, die 1ste een in die 2de minuut en die 2de penalty in die 78ste minuut, dit met all die side entries, offsides, scrums wats ons gedominate het waar die NZ stut se elmboog op die grond was, die ABs vuilspel (Read clothesline, punches, etc). Hul een drie het juis gekom na so 'n skrum so dit was 'n crazy game waar die ref als geblaas het teen ons wat hy kon, maar niks vir ons nie en ons het steeds met net 10 punte verloor. Doen jouself 'n guns en gaan kyk na die game weer en besluit maar vir jouself of ons net 2 penalties verdien het in daardie game.  En 'n penalty is massief in WC games (en Rugby in die algemeen).

Ek weet ook nie hoe kan jy sê Wallis was so swak in die WC nie? Hulle is definitief in die top4 spanne en die rankings wys dit ook. Hulle het dalk nie opgedaag vir die Frankryk game nie, maar nogsteeds gewen (nie hul fout Frankryk het 'n rooikaart gekry nie). En Wallis het nes Engeland ook vir Aus geklop.

Ek dink Engeland het ook nie ge'celebrate' nie, want hulle het uiters moeg gelyk na die game in my opinie.

Dalk gee hulle ons pakslae, dalk nie, ten minste het ons dit so ver gemaak vir die eerste keer in 12 jaar, maar Suid-Afrikaners wil altyd rede hê om pessimisties te wees en hulself te ondermyn teen ander lande.

Tuna, ek is realisties, nie pessimisties nie. Jy kan se wat jy wil, maar ons het danksy die verloor teen die AB's in die groep fase 'n makliker roete finaal toe as die ander kant van die draw. NZ is nie in die finaal nie omdat hulle teen 'n baie goeie Engelse span verloor het. Dit beteken nie noodwendig ons is nou ewe skielik 'n beter span as hulle omdat ons verder gevorder het nie! Ek haal aan wat Tvl onlangs in 'n ander thread gepost het:
"Van die laaste 10 toetse teen NZ het ons net 1 gewen, en net 3 van die laaste 20". 

Ek is nie 'n NZ fanboy nie, ek wys maar net uit ons moet ons voete op die grond hou en realisties wees. Rassie het die span gevat van nerens na 'n WC finaal en verdien al die krediet wat na hom toe kom, maar ons span het 'n hele paar swak skakels, en ons gameplan van "skop elke bal donners hoog en tackle dan die wit waks uit hulle uit" gaan nie teen almal werk nie. So ek hoop maar ons varieer bietjie die spel teen Eng, anders kan ek nie sien hoe ons hul gaan wen nie

Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 11:49am

Japan beat Ireland and Scotland in their pool games. Beating Scotland not such a big thing, but beating Ireland was a huge upset. Ranking right up there with Japan beating SA. Japan deserved to be in the QF's. We were all expecting Ireland instead of Japan. 

England are a formidable side, but then so are we. I believe SA has some tricks up their sleeves. But so has England, but have they got it in them to lift themselves for that last game?

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 12:16pm
Ja that's the thing, everyone is hoping Eng are spent after beating Aus and Nz in consecutive weeks. I certainly hope so, and I also hope that Rassie has a few tricks up his sleeve for this game. We'll have to wait and see.

Japan certainly punched above their weight this WC, but you'd expect the boks to beat them 9/10 times. I'd certainly prefer to play them than Ireland (even though they beat Ireland)
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 2:10pm
Everyone keeps saying SA is such a boring team, yet we are leading the try scoring stats. Yeah, some teams played one less game, however, even when looking at average tries per game, we are right up there. And our defence is the best in the comp. Only 4 tries conceded.

@Leeubok, once again you are referring to past years and am missing what I am saying. I am speaking about 2019 and not the past 2 years or 10 games head to head vs another team, etc. Currently we are the best Southern Hemisphere team. NZ lost quite heavily to Aus in the RC and finished 3rd, not 2nd. We won the thing and am in the final of the WC. In 2019, we have the better results from all SH teams, hence we are the best SH team for this year. Only 1 loss against NZ's 2 losses (Aus & Eng). Heck, they only beat Arg by 4 points in the first game. I am failing to comprehend how they are better than us in 2019.

Edited by TunaLion - 28-Oct-2019 at 2:13pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu

Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 2:38pm
@TunaLion

The problem is that everyone just looks at our kicking game and they revert to saying that we are a "bad side", 

You make very valid points.

We have only lost ONE GAME all year. 

The ozzys lost to Wales and thrashed the All blacks. We quite easily beat Australia and toughed it out against wales.

Supporters are confusing results and winning with a nice brand of rugby. 

NZ play a very nice brand of rugby, but they just haven't been on the winning side as often as in the past. 

NZ's whole aura changed when we beat them in 2018 . They won all the stats, but lost the game.

Just for interest sake, here are the sides in 2018.

Teams:

New Zealand

15 Jordie Barrett, 14 Ben Smith, 13 Anton Lienert-Brown, 12 Ryan Crotty, 11 Rieko Ioane, 10 Beauden Barrett, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read (captain), 7 Sam Cane, 6 Liam Squire, 5 Scott Barrett, 4 Sam Whitelock, 3 Owen Franks, 2 Codie Taylor, 1 Karl Tu'inukuafe

Substitutes: 16 Liam Coltman, 17 Tim Perry, 18 Ofa Tu'ungafasi, 19 Patrick Tuipulotu, 20 Ardie Savea, 21 TJ Perenara, 22 Jack Goodhue, 23 Damian McKenzie

South Africa

15 Willie le Roux, 14 Jesse Kriel 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Aphiwe Dyantyi, 10 Handré Pollard, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Franco Mostert, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Malcolm Marx, 1 Steven Kitshoff

Substitutes: 16 Bongi Mbonambi, 17 Beast Mtawarira, 18 Wilco Louw, 19 RG Snyman, 20 Francois Louw, 21 Ross Cronjé, 22 Elton Jantjies, 23 Cheslin Kolbe

I've highlighted the guys that didnt start (In the same position), from that test vs the semi finals in both sides.

11 of the NZ 15 changed, that is significant. 12 months out from a world cup, that is major. NZ decided to change their game after they lost to us. It backfired on them

the starting XV in 2018 were also availbale for the england game (Although some didnt even mke the RWC squad - Franks)

6 of our 15 changed. 3 of these 6 , are injured or banned (WW, Dyanti and Kriel).

That means only 3 okes were available and didn't start. Kitshoff, Marx and Mostert. 

Now, I would have dropped Willie a long time ago , but Rassie is obviously trying to build continuity.

I think Marx and Kitshoff are better than beast and bongi, BUT in the last 20 minutes , when the game is actually won or lost, who would you rather want on the field??

Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu

Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 2:59pm
And for what its worth , here is the england side that we played in 2018 vs the semi final

15 Elliot Daly, 14 Jonny May, 13 Henry Slade, 12 Owen Farrell (captain), 11 Mike Brown, 10 George Ford, 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Tom Curry, 6 Chris Robshaw, 5 Nick Isiekwe, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola

Only 5 players that started vs the boks in June at Ellis park , didnt start against the AB's in the same position.

Jonny May, swaped wings and Robshow retired. Lawes came back from injury. 

So they have also opted to build consistency for the world cup. 

People say we beat a 2nd string England side in June, I disagree. 

It was our first game with our new coach and our new defensive system. Nienaber said it will take at least 10 tests for the boks to fully buy in and understand our defensive system.

So we were actually a little under cooked for the England tests , yet we won. 

I don't fear England, we CAN BEAT THEM, yest they are favorites , we are underdogs. Lets keep it like that. They will have the pressure, we will have the belief, what a good situation to be in!!

Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Oct-2019 at 3:10pm
Tuna you are contradicting yourself. You say look at this years results only, and I am. Against the AB's we drew one and lost one. And the loss was very recent, in the WC pool game. So how can we be better than them if we haven't beaten them yet this year? 

Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.266 seconds.