Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - De Bruin was never the pride's alpha
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

De Bruin was never the pride's alpha

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message Reverse Sort Order
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: De Bruin was never the pride's alpha
    Posted: 24-Oct-2019 at 8:17pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span
Stem, met Aphiwe wat moontlik vir 4 jaar geskors kan wees, sal dit goed wees as ons iemand soos hy het.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 7:52pm
Miskien vir Andre Pretorius bietjie betrek? Hy doen nie te sleg by die Luiperde nie.
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 11:07am
Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 9:46am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie

Dalk Whatsap hy hulle.. Tongue
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 9:45am
Originally posted by monster monster wrote:

Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64

Dankie Monster. Ek het ook gou gaan kyk na tries for:
2019 TA 64, TF 53
2018 TA 55 TF 77
2017 TA 27 TF 81
2016 TA 42 TF 71


Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 9:18am
Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 9:08am
Dink nie Swys kan veel help as hy net een dag 'n week by die Kings gaan wees. Dit is miskien ook hoekom Lions hom ook laat gaan het omdat hy minder tyd aan rugby wil spandeer. Dit is jammer oor Swys se gesondheid SA het nie veel sulke goeie tegniese coaches in SA. Mens kan ook sien hoe die Springbokke se attack verswak het vandag Swys daar weg is!
Lions4life
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Oct-2019 at 8:01am
Originally posted by Tin Tin wrote:

wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie
Ja, jy is reg. Nog n simptoom van die feit dat nie ons bal goed genoeg beskerm nie. Vir my is ons swak balretensie op aanval ons grootste probleem vandag Ackermann en JP weg is. Die resultate wys in ons "driee vir" en "driee teen" kolomme. Sort dit uit en ons aanval, sowel as defense sal verbeter.
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 8:29pm
Sien nou Swys is maar 1 dag n week by die Kings.      De Bruin will spend one day a week with the team while they are at their Port Elizabeth base, but will be in constant communication with the attack team during the tour and will be watching remotely to see where the Kings can get better.
Back to Top
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 7:15pm
Moet ook noem ons het nie meer die spelers met die vermoee gehad as Kriel, Mosterd, Faf, Ackerman, meestal ook nie Whiteley nie, die nuwe spelers het nie dieselfde as daardie manne nie.

Edited by Rooibonte8 - 23-Oct-2019 at 7:15pm
Back to Top
Tin View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Brits
Status: Offline
Points: 211
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Tin Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 6:33pm
wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 4:51pm
Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 2:58pm
Originally posted by monster monster wrote:

Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan 
Stem, find uit wat sy job description was en gebruik dit as riglyn vir wat NIE gedoen moet word nie...
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 2:31pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieë teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom.

Tongue Nie nodig nie dankie. Ek het mos gese die enigste stats wat vir my belangrik is, is die "tries against" column. 
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 12:47pm
Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 11:33am
Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieë teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 10:15am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Valie, lets just agree to disagree on this one! So waarvoor stel spanne dan 'n defense coach aan? As dit nie sy werk is om ouens te leer om te tackle en verdedigings lyne te vorm nie, wat doen hy dan? 
n defence coach se werk is om oppnente se aanvalspatrone te ontleed, en spelers in die spasies te sit, en te besluit hoe hulle spasie vir die opponente gaan beperk. Deur die week voor die game oefen hulle die plan (aangesien die plan meestal ge "tweak" word vir verskillende opponente).

Dit sal ook interessant wees om te sien of ons werklik so baie tackles geslip het, en hoeveel driee van swak defence is en hoeveel van omkeer besit. ons het baie driee van omkeer besit afgestaan, wat ook die rede is dat ons minder driee gedruk het as wat ons kon - ons hou nie lank genoeg die bal nie. In ons game plan moet aanval en verdediging mekaar komplimenteer agv die "bal in die hand" benadering. alles gaan egter suid as ons die bal verloor.

Wat ek probeer se is dat  baie driee teen n span nie net so eenvoudig is as om net die fout by die defence coach te soek nie.


Edited by valie - 23-Oct-2019 at 10:18am
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 9:39am
A defensive coach must coach everything from the  tackle technique to defensive system. 

At the same time , the player must take responsibility for slipping tackles and poor performance. 

So it’s always a joint responsibility. 


Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 8:28am
Valie, lets just agree to disagree on this one! So waarvoor stel spanne dan 'n defense coach aan? As dit nie sy werk is om ouens te leer om te tackle en verdedigings lyne te vorm nie, wat doen hy dan? 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 8:25am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by rooitrui rooitrui wrote:

???
Ek dink nie jy kommentaar regverdig n opinie nie.......is jy nou suur
baie suur, ja... any member of the Lions setup that joins the Kings should be seen as a traitor., after their part in having the Lions ejected from super rugby.
The lions knew beforehand they should not end last, otherwise they were going to be relegated. It was not the kings' fault that the Lions couldn't win enough games to not end last. 
Should Swys now remain without a job then? The Lions were willing to let him go, so he was not under any obligation towards the Lions anymore.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Oct-2019 at 8:19am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Stem Leeubok. Daai sin verwyder enige geloofwaardig van die artikel...
Hy kan seker nie te vrot wees as hy 2 jaar in n ry die junior CC gewen het nie.

Junior Curriecup is nou rerig nie iets om jou CV op te baseer nie. Kom ons gesels eerder oor die super rugby span se verdedigings rekords sedert hy verantwoordelik was daarvoor
Ja, ons verdediging was soms swak, maar as spelers mis tackle, onderskep passes gooi, balle in kontak verloor of omkeer besit afstaan wat op driee uitloop, kan die skuld nie net altyd op die verdedigings afrigter geplaas word nie. Sean Erasmus se rekord in die CC seisoen was nie veel beter nie, nie oor hy noodwendig n swak afrigter is nie, maar omdat spelers hulle bly skuldig maak aan dieselfde goed wat ons in SR klomp games gekos het. 

Om terug te kom na ons argument oor Joey.. Tongue

Is dit nie juis die defence coach se verantwoordelikheid om die ouens ordentlike tackle tegniek te leer, die regte ingesteldheid op verdediging te kry, vinnig lyne te vorm na omkeerbesit ens nie?

Soos hulle se, check the scoreboard! Op die ou einde van die dag is al wat saakmaak daai column "tries against", en dit is waarteenoor Joey ge-assesseer moet word. 


IMO, nee. n Speler wat professionele rugby wil speel, moet darem ten minste kan tackle, n bal kan vang en behou in kontak, asook kan pass. Daar is sekere goed wat jy moet kan doen om die job te kry, bv n chirurg kan nie nog wil kom leer hoe om n skalpel vas te hou as hy n lewensgevaarlike brein operasie moet uitvoer nie.

Om verdedigings lyne vinnig te vorm na omkeerbesit is bykans onmoontlik. Verdediging en aanval gaan oor getalle (spelers) op sekere areas, en daai areas verskil tussen aanval en verdediging soos dag en nag. Ons speel n hoe tempo, bal in die hand game, wat beteken ons defense gaan altyd in n mate kwesbaar wees as ons nie die bal in die hand kan behou nie. Daar is niks met ons wedstrydplan of verdediging struktuur (wat die defense coach se verantwoordelikheid is), fout nie. Ons fout was eenvoudig dat spelers nie klinies en akkuraat genoeg was op die aanval nie, maw die uitvoering was swak - en hier voel ek die spelers moet die blaam kry.

Ek sou graag wou sien hoeveel keer ons balle op die aanval verloor het, waar ons oppad was om n drie te druk, wat opge eindig het as n drie teen ons. Ek dink ons sal geskok wees om te sien hoeveel games ons letterlik weggegooi het.
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 558
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 12:20pm
Originally posted by rooitrui rooitrui wrote:

???
Ek dink nie jy kommentaar regverdig n opinie nie.......is jy nou suur
baie suur, ja... any member of the Lions setup that joins the Kings should be seen as a traitor., after their part in having the Lions ejected from super rugby.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 12:13pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

So Swys will be joining the Kings coaching ranks.. he should be ashamed of himself.
Ek voel ook so. Money talks...
Up the Vaal!
Back to Top
rooitrui View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 17-Apr-2016
Status: Offline
Points: 237
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooitrui Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 11:32am
wat dink julle vsn russel winter,trsnsvaal hyt seker n goeie rekord by ons.
Glo hy sal kom as hy aanbd kry.hy was baie goeie coach by u21 by ons
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 22-Oct-2019 at 11:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Joey het dit vir homself moeilik gemaak, ek het met vrouens by die Leeus gepraat en hulle het gese hulle wil hom nie daar he nie. Op die ou einde is ek redelik seker dis waarom hy laat gaan is.

Ja, daar is dit ook nog. maar sy rekord alleen moes genoeg wees om hom te pos
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.125 seconds.