Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Cash se wen rekord
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Cash se wen rekord

 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 11>
Author
Message
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 7:43am
Ek dink wat Tuna probeer se is dat baie ondersteuners na elke wedstryd probeer kyk na die positiewes, ipv om te besef dat die unie in GROOT moeilikheid is. Dit help nie mens prys die span na elke liewe verloor vir "mooi probeer', of "as 'n paar close calls net in ons guns was" of sulke goed. Ons het virewig 'n klomp jong belowende spelers, en die span is aan die bou. En net soos ek voorspel het, word al daai spelers opgeraap sodra hul talent wys. En sodoende bly ons in daai vicious circle van virewig bou..

Dit help nie mens sugarcoat die huidige situasie nie. Dalk moet mens eers rock bottom tref sodat daar grootskaalse verandering en verbetering kan kom
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 9:52am
Om te voel die span het mooi probeer en om na positiewes te soek is niks meer fout nie. Dit moet net nie gesien word as aanvaarding van die huidige situasie nie. 

Elke ondersteuner op hierdie blad en beslis die meeste Leeu-ondersteuners daar buite is duidelik bewus dat daar groot moeilikheid by die unie is en dat daar dringende verandering/ verbetering nodig is. Ek is seker meeste Leeu-ondersteuners is gatvol en voel verneder deur wat tans by die unie aangaan.
Up the Vaal!
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (1) Thanks(1)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 10:37am
Ja, Cash is net nie goed genoeg om op hierdie vlak te coach nie.
Geld is n probleem seker. Maar as die ander spanne se bestuur borge kon kry kan ons ook. Hulle is ook deur covid lockdowns  etc.

Die eerste ding wat hul moet doen is om n Coach te kry wat nie n fiksheids coach is nie.

Griquas etc het ook nie geld nie, die Cheetahs ook nie, maar hul stel darem Rugby Coaches aan.

Om nie goeie spelers te hê nie is een ding, maar om die basiese goed verkeerd te doen en om geen game plan te hê nie....dit gaan oor coaching.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 10:41am
Ons het borge, die ander spanne het nuwe beleggers gekry, dis ouens wat honderde miljoene betaal het vir 'n aandeel in die unie. Ons probleem is verseker nie afrigting nie, dis speler kwaliteit
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 11:08am
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Ja, Cash is net nie goed genoeg om op hierdie vlak te coach nie.
Geld is n probleem seker. Maar as die ander spanne se bestuur borge kon kry kan ons ook. Hulle is ook deur covid lockdowns  etc.

Die eerste ding wat hul moet doen is om n Coach te kry wat nie n fiksheids coach is nie.

Griquas etc het ook nie geld nie, die Cheetahs ook nie, maar hul stel darem Rugby Coaches aan.

Om nie goeie spelers te hê nie is een ding, maar om die basiese goed verkeerd te doen en om geen game plan te hê nie....dit gaan oor coaching.

Op die oomblik dink ek die Cheetahs se beste span sal ons beste span pakslae gee. 
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1017
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 11:09am
Ek gooi sommer n klip in die geas maar wat van n ou soos Eugene Eloff ek weet hy het daai tyd bietjie klei getrap by ons as n hulpafrigter dalk, daar was n berig wat hulle met hom gepraat het en hy het nogal baie goed gese wat sin maak wat by die leeus moet verander om hulle terug op die map te kry 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 11:39am
Loffie het lekker aangejaag toe hy by ons was jare terug, dink nie hy is op goeie voet hier weg nie.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:16pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Loffie het lekker aangejaag toe hy by ons was jare terug, dink nie hy is op goeie voet hier weg nie.

Soos Fourie du Preez laat gaan? :) Ja jis dit was ook maar nog n getjommel daai tyd, ons gesukkel kom al lank.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:18pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Op die oomblik dink ek die Cheetahs se beste span sal ons beste span pakslae gee. 

Het ons nie nou die dag teen hulle beste span gespeel met ons juniors en penalty machines nie?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:20pm
yip...ons het hulle beste span amper geklop met meestal jong spelers en 'n paar URC manne
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

yip...ons het hulle beste span amper geklop met meestal jong spelers en 'n paar URC manne

Kyk Frans Steyn het ons baie gehelp daai dag, maar niemand het ons n halwe kans gegee nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 2:05pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Op die oomblik dink ek die Cheetahs se beste span sal ons beste span pakslae gee. 

Het ons nie nou die dag teen hulle beste span gespeel met ons juniors en penalty machines nie?

En ons beste span het teen die Bulls CC span verloor, wat ook teen FS verloor het.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 7:39pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek dink wat Tuna probeer se is dat baie ondersteuners na elke wedstryd probeer kyk na die positiewes, ipv om te besef dat die unie in GROOT moeilikheid is. Dit help nie mens prys die span na elke liewe verloor vir "mooi probeer', of "as 'n paar close calls net in ons guns was" of sulke goed. Ons het virewig 'n klomp jong belowende spelers, en die span is aan die bou. En net soos ek voorspel het, word al daai spelers opgeraap sodra hul talent wys. En sodoende bly ons in daai vicious circle van virewig bou..

Dit help nie mens sugarcoat die huidige situasie nie. Dalk moet mens eers rock bottom tref sodat daar grootskaalse verandering en verbetering kan kom


Thx Leeubok, baie mooi opgesom Wink

Maar wat ek ook deesdae raaksien is dat ons as ondersteuners deesdae baie die victim wil speel en als buite die Leeus blameer. Terwyl unies soos die Cheetahs, Pumas en Griquas dit regkry om steeds meer games te wen as ons en hulle glad nie enigsins pakslae kry in games wanneer hulle wel verloor. Kyk na die Pumas, ons het so baie van hul spelers geteken en steeds wen hulle ons in die CC.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 01-Jun-2022 at 9:42am
Cash was die afrigter in die wen teen WP so die wen gaan teen sy rekord:

Currie Cup coaches at the Lions:
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Mziwakhe Nkosi2022900%
Ivan van Rooyen2018-2022341750.0%
Swys de Bruin201710550.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jun-2022 at 12:12pm
Cash was die afrigter in die wen teen die Guppies so die wen gaan teen sy rekord:

Currie Cup coaches at the Lions:
CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Mziwakhe Nkosi2022900%
Ivan van Rooyen2018-2022351851.4%
Swys de Bruin201710550.0%
Herkie Kruger20173133.3%
Johan Ackermann2012-2016553563.6%
John Mitchell2010-2011301963.3%
Hans Coetzee200914750.0%
Eugene Eloff2006-2008452760.0%
Frans Ludeke2001-2005613963.9%
Laurie Mains1999-2000261973.1%
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Jun-2022 at 1:44pm
Uit die 10 afrigters wat ons gehad het le hy 6de in terme van wen %. Ten minste is dit nou bo 50%..
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Sep-2022 at 10:35am

United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-202219842.1%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2022 at 11:22am
United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-2022221150.0%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2022 at 11:23am
3 wenne het wonders vir sy wenpersentasie gedoen. Al die ondersteuners is ook nou minder brommerig
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 655
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2022 at 11:37am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

3 wenne het wonders vir sy wenpersentasie gedoen. Al die ondersteuners is ook nou minder brommerig

Ons sal maar sien wat gebeur teen die ander SA spanne vanjaar - volgens my is dit waar sy groot toets gaan wees
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2022 at 1:03pm
Ook teen Ulster en Leinster. As ons kan begin wenne kry teen Ulster, Leinster en die ander 3 SA spanne, raak ons een van die groot honde.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 11-Oct-2022 at 1:44pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

3 wenne het wonders vir sy wenpersentasie gedoen. Al die ondersteuners is ook nou minder brommerig


Wel dit is al wat ons voor vra om meer games te wen as wat ons verloor, so dit is nie 'n onredelike ding om te vra nie. Veral nie in kompetisies soos die CC waar ons die laaste 3 seisoene paar pakslae uitgedeel was.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Oct-2022 at 3:56pm

United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-2022231147.8%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 31-Oct-2022 at 3:30pm
Ek het regtig gedink ons gaan die een wen, en selfs meer so na ons goeie begin in die eerste helfte:

United Rugby Championship coaches at the Lions:


CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-2022241145.8%
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 05-Dec-2022 at 9:41am

United Rugby Championship coaches at the Lions:

CoachPeriodMatchesWonWin Ratio
Ivan van Rooyen2021-2022261350.0%
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 56789 11>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.