The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
WP vs Leeus |
Post Reply | Page <123> |
Author | |
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek weet nie wat om te verwag van hierdie span nie. Hul het baie talent en as hulle "click" kan hul blerrie goed doen. Maar teen WP kan hul ook net dalk pakslae kry
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://www.youtube.com/watch?v=6eCUVSn-MhU
Ruben Schoeman highlight reel. Big strong ball carrier, very hard to stop a few meters from the tryline and he gets you over the advantage line when he carries. 1.99m tall and 124kg.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
Om 'n fisiese WP span op 'n nat Nuweland te klop lyk 'n bietjie baie gevra, veral in ag genome die baie veranderinge. Wat het van Wayne van der Bank en Campher (die haker) geword?
Edited by emiel1 - 25-Jul-2019 at 1:51pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39133 |
Post Options
Thanks(0)
|
Van der Bank is vroeg in die wedstryd teen die Pumas af met wat gelyk het soos 'n enkelbesering, ek neem aan hy het nie volkome daarvan herstel nie. Oor Campher is ek nie seker nie, ook self verbaas om hom nie in die begin XV te sien nie, maar weet nie of dit as gevolg van 'n besering is nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39133 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien die span wat iemand van Suparugby gecopy en paste het, het Campher gebracket gehad op die bank, so hy is seker beseer
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39133 |
Post Options
Thanks(0)
|
WP se span opgedateer in eerste pos
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jammer Dylan is nie reg nie ,sou n goeie tweestryd met Sadie gewees het
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39133 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het ons laaste 2 wedstryde teen WP verloor, en nert 1 van die laaste 4 gewen
|
|
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie tevrede met die WP span (JD is n vermorsing in 7), gaan n baie goeie wedstryd wees.
|
|
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nr 4 slot speel goeie game
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
Skrums beter as wat ek verwag het, maar hulle oordonder ons fisies in die mauls.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
Swak verdediging deur albei ons senters op Ruan Nel
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink ook so.
Hy lyk net effe kort
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39133 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sjo...nie 'n wen vir ons in die een gesien nie. Daai geel kaart het ons beslis gehelp
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Love n wen, is gaande oor n wen teen die WP
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Welgedaan jong manne!!!!
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sneak ons hom weer, die jonges doen nie te sleg nie. Die maul defence was heeljaar n swakplek.
Ek voel ons 12 het n paar goeie goed gedoen maar hy moet leer uitgee. Bal het baie dood gegaan daar
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sti het goed gedoen teen Sadie. Hy speel vir my elke game beter
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die pale skop stories werk nogal as jy geleentheid vat!
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bietjie geluk, bietjie flair(Green) en heelwat veggees. Baie om op te werk, maar 'n wen op Nuweland is altyd welkom
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1022 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lekker manne dinge lyk rerag goed ons het nie baie verwag nie maar twee goeie wenne sover
|
|
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
geluk Leeus supporters. Ek het die game saam my Leeu buurman gekyk. Die man slaap vanaand kaal. Bliksem.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ross nie goed genoeg, en alhoewel daar nog werk kort op verdediging lyk dit al beter.
Maar dit maak nie soveel saak nie, dit was absoluut puik! Welgedaan aan afrigtingspan en spelers.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |