The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 13:45 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply | Page <1 1617181920 43> |
Author | |||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Anders as die ander SA spanne, was nie een van ons invloedryke slotte en losvoorspelers (Tecklenburg, Mostert, Franco vd Merwe, Kriel, Whiteley, Kwagga ens) werklik spelers wat die opposisie fisies probeer domineer nie. Ja hule was hard, maar hulle het veel meer staat gemaak op hulle beweeglikheid, werkverigting en vaardigheid. Is daar nog sulke spelers in ons spelersgroep?
Edited by emiel1 - 04-Feb-2020 at 2:57pm |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39265 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem nie heeltemaal saam oor Tecklenburg nie, hy was fisies baie dominant, dis hy wat begin het met die strategie om 'n aanvallende speler regop te hou om die skrum af te dwing, en hy was baie effektief daarmee juis omdat hy fisies dominant was
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39265 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar oor die res stem ek 100% saam, en ja, ons het seker nie meer sulke spelers nie
|
|||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies het ook relative maklike skop gemis aan die begin, sy aanvavalende spel is voorspelbaar, by verdedig nog nooit goed nie, ek vir 1 dink dit is tyd on iemand anders kans te gee, en ek het nog altyd van Elton gehou
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sien ‘n koerant-opskrif dat Kwagga na die Sharks toe gaan na die Olimpiese Spele? Iemand details?
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit kan seker Sale Sharks ook wees. Koerante hou van daardie trick in hulle opskrifte.
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Opskrif verwys na die " haaie", so d's heel moontlik nie die Sale Sharks nie.
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1032 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem Gertjie, maar dit pla ook dat die Leeus so sukkel om hulle talentvolle spelers te kan behou. Sal nie verbaas wees indien Marx ook op pad is nie. Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En hy dink hy gaan span daar haal met Am en Esterhuyzen?
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dis nie net die Leeus nie. Dis alle SR spanne.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2727 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Esterhuyzen waai, weenie van Am nie. Maar ek glo as jy n buitesenter wil wees, gaan jy agter in die tou staan as Am wel bly. |
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2727 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het hulle dit genoem in die artikel? |
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Simelane was stadig uit die blokke en het ons die game gekos teen die stormers op die laaste beweging.
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wonder of Kwagga nou sy mind verander het oor die leeus omdat Kriel nou Weer terug is,een van hulle sou moes bench.....want Soos ek verstaan het sou hy terug gekom het na die spele
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 561 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
met Smit, Kriel, Schoeman, Tsituka, Massyn en Alberts het ons genoeg skiet goed sonner Kwagga.
Maar ja, soos dit al gevra is hoekom kan ons nie ons speelers hou nie. Om hulle te verloor vir n oorsee se kontrak is wen ding, maar n anners SA span pla my
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 561 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
as julle reg is en Marx kom ook nie terug nie het ons groot kak. Pieter Jansen is nerens en JHC kry nie kaans nie.
There is a lot of hype around this Dwebe from the Cheetahs, maybe we should make him an offer
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wel, op die oomblik is al die skuiwe net spekulasie? Ons moet maar gewoond raak daaraan om 'n paar van ons beter spelers te verloor elke jaar. Solank ons dan 'n paar manne kan terug kry, soos Kriel, Jannie en Willem hierdie jaar, behoort ons ok te wees
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1032 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien die berig nou op news24 ook hulle se hy kan sy goeie vriend Werner Kok by die sharks join moontlik so dis nog net spekulasie
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dwebe is n monster, ek glo dis nie meer lank voor hy Bokke toe gaan nie. Maar ongelukkig is sy naam op baie forums al genoem en glo ek daar sal sterk offers deurkom van ander unies ook. En dan het hy onlangs gese hy geniet die Cheetahs baie...
|
|||
Rooibonte8
Jong Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Glo nie stories dat Marx sal waai nie. Hy het minstens nog n kontrak
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dweba is goed
Ons het issues op hakker, Marx speel in Japan, Bongi is beseer. Dit los ons met Dweba (Untested) en Scarra as front runners. Marx sal probably begin, maar as hy seer kry het ons major issues. Die hakkers in al die SA spanne is maar average die jaar. |
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Akker
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39265 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die Leeus het nou net hierdie op hulle sosiale media gepos:
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
The only way we should keep kwagga is if we let Schoeman go.
Nou use having so many loosies, we need locks and hookers!!
|
|||
Post Reply | Page <1 1617181920 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |