Forum Home Forum Home > Lions Section > Lions Players News
  New Posts New Posts RSS Feed - Players contracted 2020+
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05

Players contracted 2020+

 Post Reply Post Reply Page  <1 2425262728 43>
Author
Message Reverse Sort Order
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2723
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Feb-2020 at 8:16am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 

Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)

Het hulle dit genoem in die artikel? 


Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2723
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Feb-2020 at 8:15am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 

Stem Gertjie, maar dit pla ook dat die Leeus so sukkel om hulle talentvolle spelers te kan behou. Sal nie verbaas wees indien Marx ook op pad is nie. Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)

En hy dink hy gaan span daar haal met Am en Esterhuyzen?

Esterhuyzen waai, weenie van Am nie. Maar ek glo as jy n buitesenter wil wees, gaan jy agter in die tou staan as Am wel bly. 

Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1506
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Feb-2020 at 8:00am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 

Stem Gertjie, maar dit pla ook dat die Leeus so sukkel om hulle talentvolle spelers te kan behou. Sal nie verbaas wees indien Marx ook op pad is nie. Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)


Dis nie net die Leeus nie. Dis alle SR spanne.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 24-Feb-2020 at 7:15am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 

Stem Gertjie, maar dit pla ook dat die Leeus so sukkel om hulle talentvolle spelers te kan behou. Sal nie verbaas wees indien Marx ook op pad is nie. Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)

En hy dink hy gaan span daar haal met Am en Esterhuyzen?
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Feb-2020 at 4:46pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 

Stem Gertjie, maar dit pla ook dat die Leeus so sukkel om hulle talentvolle spelers te kan behou. Sal nie verbaas wees indien Marx ook op pad is nie. Semelane wou blykbaar ook nie sy Leeu kontrak verleng nie en lyk ook of hy op pad Sharks toe is(seker die rede omdat hy sukkel om span te haal)
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1028
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Feb-2020 at 1:00pm
Emiel wat ek net nie verstaan nie is as hulle dit doen is James Venter wat op die oomblik baie goed doen weer in die duisternis dan gaan hy weer soos by die leeus net rugby kyk hulle en wp koop net kompetisie uit 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Feb-2020 at 12:25pm
Opskrif verwys na die " haaie", so d's heel moontlik nie die Sale Sharks nie.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Feb-2020 at 9:17am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Sien ‘n koerant-opskrif dat Kwagga na die Sharks toe gaan na die Olimpiese Spele? Iemand details?

Dit kan seker Sale Sharks ook wees. Koerante hou van daardie trick in hulle opskrifte.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 23-Feb-2020 at 9:06am
Sien ‘n koerant-opskrif dat Kwagga na die Sharks toe gaan na die Olimpiese Spele? Iemand details?
Back to Top
Rooibonte8 View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 02-Apr-2016
Location: Rayton
Status: Offline
Points: 414
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Rooibonte8 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 9:16pm
Jantjies het ook relative maklike skop gemis aan die begin, sy aanvavalende spel is voorspelbaar, by verdedig nog nooit goed nie, ek vir 1 dink dit is tyd on iemand anders kans te gee, en ek het nog altyd van Elton gehou
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39228
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 3:02pm
Maar oor die res stem ek 100% saam, en ja, ons het seker nie meer sulke spelers nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39228
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 3:01pm
Stem nie heeltemaal saam oor Tecklenburg nie, hy was fisies baie dominant, dis hy wat begin het met die strategie om 'n aanvallende speler regop te hou om die skrum af te dwing, en hy was baie effektief daarmee juis omdat hy fisies dominant was
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 2:55pm
Anders as die ander SA spanne, was nie een van ons invloedryke slotte en losvoorspelers (Tecklenburg, Mostert, Franco vd Merwe, Kriel, Whiteley, Kwagga ens) werklik spelers wat die opposisie fisies probeer domineer nie. Ja hule was hard, maar hulle het veel meer staat gemaak op hulle beweeglikheid, werkverigting en vaardigheid. Is daar nog sulke spelers in ons spelersgroep?


Edited by emiel1 - 04-Feb-2020 at 2:57pm
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2723
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 12:19pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Selfs Warren het amper altyd oor die voordeellyn gekom. Hy's sterker as wat hy lyk.

Warren se geheim was nog altyd dat hy die spasie aanval en nie die man nie. Hy was vinnig genoeg om in die gap te kom en dan n paar meter te maak.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 11:09am
Selfs Warren het amper altyd oor die voordeellyn gekom. Hy's sterker as wat hy lyk.
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 11:06am
Originally posted by Niela Niela wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek dink indien ons op die voorspelerspel en verdediging van die eerste helfde kan voortbou het ons iets om mee te begin. Wat wel baie pla is dat daar so min oomblike  (selfs in die eerste helfde) waar ons goed gelyk het met die bal in die hand.
Stem. Ek dink die rede hoekom ons nie goed lyk met bal in die hand nie, is oor ons ore aangesit is by die collisions. Hulle het kompeteer in die rucks, en ons moes die heeltyd spelers instuur om te gaan help daar. Verder was hulle lynspoed baie goed, en het hulle die voordeellyn gedomineer, deur die heeltyd ons spasie weg te vat. Die feit dat hulle beter vorentoe gespeel het, het gemaak dat hulle 50/50 passes kon gooi wat meestal afgekom het, terwyl hulle ons agter die voordeellyn vasgepen het. Ons het die eerste helfte ook beter verdedig as in die 2de.

Die issue van die collisions is nou al lank n probleem vir my. Ons sukkel om go forward te kry. Ons ouens is mobile, maar ons het nie altyd die power game nie. Ouens soos Alberts kan help met dit , en Jaco Kriel kry altyd goeie go forward. 


Stem, vir my het ons begin sukkel op aanval toe Kriel, Sous, Jacques van Rooyen en in n mate Ruan Dreyer weg is. Ruan Ackerman was ook n sterk baldraer. Faf, Rohan JvR (weg) en Combrinck (beseer en toe later weg) het agterlangs ook groot leemtes gelaat.
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 10:36am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek dink indien ons op die voorspelerspel en verdediging van die eerste helfde kan voortbou het ons iets om mee te begin. Wat wel baie pla is dat daar so min oomblike  (selfs in die eerste helfde) waar ons goed gelyk het met die bal in die hand.
Stem. Ek dink die rede hoekom ons nie goed lyk met bal in die hand nie, is oor ons ore aangesit is by die collisions. Hulle het kompeteer in die rucks, en ons moes die heeltyd spelers instuur om te gaan help daar. Verder was hulle lynspoed baie goed, en het hulle die voordeellyn gedomineer, deur die heeltyd ons spasie weg te vat. Die feit dat hulle beter vorentoe gespeel het, het gemaak dat hulle 50/50 passes kon gooi wat meestal afgekom het, terwyl hulle ons agter die voordeellyn vasgepen het. Ons het die eerste helfte ook beter verdedig as in die 2de.

Die issue van die collisions is nou al lank n probleem vir my. Ons sukkel om go forward te kry. Ons ouens is mobile, maar ons het nie altyd die power game nie. Ouens soos Alberts kan help met dit , en Jaco Kriel kry altyd goeie go forward. 


Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2677
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 10:31am
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Ek dink indien ons op die voorspelerspel en verdediging van die eerste helfde kan voortbou het ons iets om mee te begin. Wat wel baie pla is dat daar so min oomblike  (selfs in die eerste helfde) waar ons goed gelyk het met die bal in die hand.
Stem. Ek dink die rede hoekom ons nie goed lyk met bal in die hand nie, is oor ons ore aangesit is by die collisions. Hulle het kompeteer in die rucks, en ons moes die heeltyd spelers instuur om te gaan help daar. Verder was hulle lynspoed baie goed, en het hulle die voordeellyn gedomineer, deur die heeltyd ons spasie weg te vat. Die feit dat hulle beter vorentoe gespeel het, het gemaak dat hulle 50/50 passes kon gooi wat meestal afgekom het, terwyl hulle ons agter die voordeellyn vasgepen het. Ons het die eerste helfte ook beter verdedig as in die 2de.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 518
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 10:20am
Ek dink indien ons op die voorspelerspel en verdediging van die eerste helfde kan voortbou het ons iets om mee te begin. Wat wel baie pla is dat daar so min oomblike  (selfs in die eerste helfde) waar ons goed gelyk het met die bal in die hand.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39228
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 9:09am
Other players made crucial errors that had a huge impact on the outcome of the match, Jantjies not so much, I would say the kick that went out behind the flag was his biggest blunder
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 9:00am
Ek stem saam met Transvaal,

2 weke terug op hierdie blog het almal vertel hoe goed Elton gespeel het teen die Bulle. 

Ons was teen die Bulle goed voor , maar het die laaste ruk die game weg gegooi, selfde teen die Jagaures, ons was lank in die game. 

Ons moet eerder verstaan hoekom ons nie die game kan close nie. 

Bitter min span gaan Argentina toe gaan en wen die jaar, bitter min
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 8:58am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die strafskop wat agter die hoekvlag uit was, was in die 2de helfte, maar Jantjies was verseker nie die groot bolliemaker in die wedstryd nie
I think Jantjies will be the first to admit that he did not have a good day at the office. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39228
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 8:51am
Die strafskop wat agter die hoekvlag uit was, was in die 2de helfte, maar Jantjies was verseker nie die groot bolliemaker in die wedstryd nie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 8:49am
Ons kom nie neer op hom nie, ek het gese "As Jantjies bly k*k aanjaag, drop hom bench toe!" En daai moet geld vir enige speler in die span. 'n paar ouens het uitgewys dat daai foute wat hy aan die einde van die eerste helfde gemaak het moontlik 'n groot invloed op die wedstryd gehad het. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 39228
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Feb-2020 at 8:45am
Ek verstaan nie hoekom almal so hard neerkom op Jantjies nie, hy het een keer 'n strafskop agter die hoekvlag uitgeskop en verder moes baie van sy lynskoppe dalk eerder uit gegaan het as veld-op, maar verder het hy nie eintlik iets verkeerd gedoen nie?
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <1 2425262728 43>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.250 seconds.