The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 1 June 2024, kickoff is at 14:00 |
Players contracted 2020+ |
Post Reply | Page <1 3435363738 43> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Boodskap van die Leeus spelers aan die Bokke, dalk kan ons probeer kyk watter spelers is in die video om te bevestig dat hulle nog by ons is
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Great!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek verbeel my ek het gesien Wayne van der Bank is Pumas toe, maar baie van die spelers wat jy noem is beslis nog by die Leeus
|
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Players from 2019 whose contracts haven't been specifically confirmed yet in 2019. Some may be under contracts that still are in force
Chergin Fillies Nathan McBeth Carlü Sadie Sti Sithole Frans van Wyk Jan-Henning Campher Rhyno Herbst Marvin Orie PJ Steenkamp Ruan Vermaak Marnus Schoeman Kwagga Smith Warren Whiteley Bradley Thain Morné van den Berg Eddie Fouché Shaun Reynolds Jan-Louis la Grange Manuel Rass Wandisile Simelane Wayne van der Bank Lourens van der Schyff Tyrone Green Gianni Lombard Transvaal, can you clarify these? |
|||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Updated:
Confirmed contracted players 2020 and beyond (Others, juniors and seniors, were contracted last year after SR but without giving their contract expiry dates therefore not listed yet) Aphiwe Dyantyi: Wing --> 2021 (Suspended and will probably be banned for up to 4 years) Andries Coetzee: Fullback -->2020 Reinhard Nothnagel: Lock -->2021 Dylan Smith: Prop -->2021 Vincent Tshituka: Flank -->2021 Ross Cronje: Scrumhalf -->2021 Malcolm Marx: Hooker -->2021 (2020 only from June) Courtnall Skosan: Wing -->2021 Johannes Jonker: Prop --> 2021 Roelof Smit Flank --> ? Duncan Matthew's Wing --> ? Elton Jantjies Flyhalf --> 2021 James Mollentze (flyhalf) --> 2021 Francke Horne (loosie) --> 2021 Dillon Smit (Scrumhalf) --> ? Hacjivah Dayimani (loosie) --> ? Pieter Jansen (hooker) --> ? Jamba Ulengo (wing) --> 2021 Len Massyn (loosie)--> 2020 Pikkie de Villiers (loosie) --> 2020 Dan Kriel (centre) -->? Tiaan Swanepoel (flyhalf/fullback) -->? Andre Warner (scrumhalf) -->? Edited by GoLions - 30-Oct-2019 at 8:52am |
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 662 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As ons Rudolf Smith kan beseringsvry kry kan hy n groot aanwins wees .....hy is n taai kerel en n baie goed op die grond .... laat my baie aan Tecklenberg dink .... maar ja beserings pla hom erg ...... Ruben Schoeman was n goeie aanwins die Curriebeker .... hoop hy kan daai vorm in Super rugby handhaaf ..... Ruan Vermaak was belowend in Super rugby maar het hom glad nie in Currie beker gesien nie ....... Volgende jaar is n onseker tydperk maar tog opwindend
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
1. Beide darem nou bevestig. 2. Volgens wiki speel Kwagga nie SR 3. Ook volgens wiki is Danie Mienie Italie toe, was ongelukkig mors van tyd.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons kan doen met so tipe speler soos hy, maar ons wil ook nie klomp geld betaal elke maand vir 'n ou om sy rehab by ons te doen nie..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Blykbaar het hy 'n besering in Frankryk opgetel en is dit nou in gedrang
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
"but with the exception of Brink, we don't have a loosie with some heft. " - Has Willem Alberts been confirmed or not? I thought he was?
|
|||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2000 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Our current loosies are really good and quick, but with the exception of Brink, we don't have a loosie with some heft. Smit and Horn will provide the weight, and cover for WW, if he does not recover from his injury. Mollentze can play center as well, so we will have cover at 10 and center with him and Kriel, where have looked a little light last season. We have also lacked cover at 15, so not too shabby in terms of replacements.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
en al 6 is spierwit
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Is dit net ek of koop ons alweer spelers in elke posisie behalwe waar ons dit regtig nodig het? |
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Baie bly oor Warner, hy is vir my beter as ons huidige opsies. Smit hou ek ook baie van, maar hy ongelukkig te veel beseer. Weet nie genoeg van die ander om 'n opinie te hê nie, maar ek is bly!
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Vir die mense wat nie die nuwe spelers ken nie: Francke Horn - Nommer 8 , gebore 24 Mei 1999, 1.9m, 109kg, SA O/20 Andre Warner - Skrummie van die Bulle, gebore 2 September 1993, 1.84m, 85kg Roelof Smit - Losvoorspeler van die Bulle, b. 11 January 1993, 1.9m, 109kg Tiaan Swanepoel - Heelagter wat junior rugby by WP gespeel het James Mollentze - Losskakel van Vrystaat wat die jaar vir die SA O/20 span gespeel het Dan Kriel - Senter van WP en tweelingbroer van Jesse |
|||
rooitrui
Jong Leeu Joined: 17-Apr-2016 Status: Offline Points: 237 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nou net op die Leeus se facebook bladsy gesien
New season, new recruits. Welcome to the Pride Francke Horn, Andre Warner, Roelof Smit, Tiaan Swanepoel, James Mollentze & Dan Kriel! Edited by Transvaal - 28-Oct-2019 at 10:49am |
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die 3 uit die laaste 20 is seker beter as meeste ander spanne?
Ek sien Steve Hansen , se ons is die AB's se grootste rival. Almal se ons attacking structure is boring (En dit is), maar attack is net 50% van die game. Defense is die ander 50%, en ons het seker die beste defense in wereld rugby. Ons tackle ouens pap! ja ons mis one on one tackles, dis deel van die defensive system, as jy rush gan jy meer one on one tackles mis, maar ons scramble is baie goed en die ouens werk moer hard. Ek dink Rassie het gese, ons gaan nie die beste attack he in die wereld nie . NZ is in n ander klas. So met net 2 jaar om die span te coach voor n RWC , het hy gese, ons kan die beste defensive system he. Ek se nog atlyd, good attack wins matches , great defense wins tournaments. Just ask the lions.... |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Van die laaste 10 toetse teen NZ het ons net 1 gewen, en net 3 van die laaste 20
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ian McIntosh is gefire na die Bokke gelykop gespeel het teen NZ in Auckland...maar hy kon net 4 wenne in 12 toetse kry.
Andre Markgraaff is gefire na hy 'n rassitiese opmerking gemaak het in 'n telefoongesprek wat opgeneem is, of eintlik het hy bedank maar het geen keuse gehad as om te bedank nie. Ek dink hy het die K woord gebruik so sou in vandag se tyd seker tronk toe gaan! Hy het sy laaste 6 toetse gewen. Carel du Plessis het by hom oorgeneem, maar hy het net 3 maande en 8 toetse gehou, voor hy gefire is. Het 3 van die 8 gewen, insluitende die laaste een teen Aus op Loftus met 'n telling van 61-22! Nick Mallett het by hom oorgeneem, en hy het lank gehou, 38 toetse en 4 jaar. Hy het 7 toetse teen NZ waarvan hy 4 gewen het, maar hy is gefire toe hy blykbaar gese het die kaartjiepryse is te duur vir toetse.... Harry Viljoen het toe oorgeneem, en hy was 'n baie snaakse afrigter, het byvoorbeeld sy spelers verbied om te skop in sekere wedstryde. Was 15 toetse in beheer en het 8 gewen. Hy is wel een van die afrigters wat toe self bedank het. Toe het ons huidige CEO, Rudolf Straeuli oorgeneem. Hy het 23 toetse gehou, maar net voor die 2003 wereldbeker was die squad op "kamp staaldraad", en toe die Bokke verloor teen NZ in die kwarteind, het dit uitgelek en was Straeuli geforseer om te bedank. Jake White het toe oorgeneem, en hy het 4 jaar en 54 toetse gehou, en natuurlik die wereldbeker in 2007 gewen. Die Bokke het hulle laaste 10 toetse met hom as afrigter gewen. Tog het dit dit duidelik geword dat sy kontrak nie verleng gaan word na 2007 nie, en het hy bedank voor hy afgedank kon word. Peter de Villiers het toe oorgeneem, en het ook 4 jaar gehou. Ons het in die Wereldbeker kwarteind teen Aus verloor en dit het sy einde beteken. Heyneke Meyer is toe aangestel, en het ook 4 jaar gehou, tot ons in die Wereldbeker semifinaal teen NZ verloor het en dit was toe sy einde. Allister Coetzee het toe in 2016 begin, maar gelukkig het hy toe net 2 jaar gehou, en Rassie het toe in 2018 begin |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek kan ook nie aan een dink nie. Het ook gelees na Cheika bedank het sy rekord teenoor vorige Aus afrigters, en wat vir my opvallend was is hoe min van hulle daar was. Ons gaan deur afrigters soos nog iets!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink in meeste van gevalle in SA is afrigters gefire, dink nie daar is baie wat self besluit het om uit die pos te tree nie
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wow, in ander lande word daar actually vooruit beplan! Wie sou kon dink!
Ok so die leeus het baie opsies om van te kies.. LOL
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 39234 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
yip, Gatland het al in Julie 2018 gese hy maak klaar na die wereldbeker en sy opvolger is toe al aangewys On 9 July 2018, it was announced that Pivac would succeed Warren Gatland as Wales coach in just over a year's time. He would remain as Scarlets coach for the next year and employed on a four-year contract by the WRU from July 2019, with a transition planned for after the 2019 Rugby World Cup.
|
|||
Post Reply | Page <1 3435363738 43> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |