The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Match 91 - Lions vs Highlanders |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | |||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 16-Jun-2019 at 12:50pm |
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Mylpale in die wedstryd, Skosan het sy 32ste drie in SR vir die Leeus gedruk, so dis 'n rekord
Hacjivah het in sy 20ste SR wedstryd vir die Leeus gespeel
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wat Skosan vir my baie goed gedoen het in die wedsatryd was die jaag van die afskoppe, hy het elke keer goeie druk op die vanger geplaas wat hulle exits moeiliker gemaak het. Bietjie van die medisyne gegee wat ons elke keer moet proe
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2723 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Verseker! Ek moet sê daai chase van Skosan was weereens goed, hy is darem vrek vinnig |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die Landers het gelukkig vir ons ook maar kanse weg gegooi, daai pass wat Faddes met 'n oop doellyn voor hom laat val het, en die skaapvan van Boeboes op die speler wat reg deur was om te gaan druk, maar ek dink hulle het toe in elk geval later in die beweging gaan druk
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2723 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
n Ander ding as Lionel nie opgekyk het nie, het hy n hele paar keer regdeur gehardloop as hy net eers gefokus het op die bal vang.. Klein dingetjies wat hulle kan aanwerk, die geleenthede was rerig daar vir n groter telling
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2723 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Verseker, hy speel soos ons hom ken. Daai was net n klein ietsie wat ek genoem het, glad niks weggevat van die game nie. |
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja Vorster speel bekke toe. Love dit!!
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons agterlyn begin definitief weer gevaarlik lyk en Vorster speel weer met selfvertroue.
|
|||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja ouens maar dis een besluit. Wanneer laas het ons 'n binnesenter gehad wat actually deur die verdedigingslyn kom? Of spasie skep vir die spelers aan sy buitekant? Of 'n skoppie insit wat actually 'n geleentheid skep? Selfs Mapoe lyk weer of hy iets kan doen, en dit maak my opgewonde. Almal lyk beter as hul bietjie spasie het, en vir die eerste keer hierdie jaar het die spelers aan die buitekant spasie. Ek skryf dit aan Harrie toe. Hoop hy hou sy vorm, en wie weet... miskien verras Rassie ons nog.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2723 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is maar n catch 22, ek dink waar ons die bal gekry het en die mense voor ons, kon ons dalk iets probeer het. Elton dink ek het juis die bal uitgegee omdat daar iets aanwas, net vir hom om hom dan uitteskop. Dit was nie die idee nie..
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Partymaal is dit die regte ding om te doen, ek sou ook dieselfde doen op daardie stadium, ons was net 2 punte agter as ek reg onthou, die kans is altyd daar dat jy aanval, die bal omkeer en nog 7 punte afstaan
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2723 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem, behalwe toe ons die bal gewen het einde eerste helfde, toe skop hy hom net uit.. Elton was min impressed daarmee.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit mag dalk so wees, maar ek glo Rassie het klaar sy squad gekies.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Is dit net ek, of was Harold nou twee weke in 'n ry die beste binnesenter in SA? Hy het definitief weer sy mojo gevind. Hardloop goeie lyne, kompeterend in losgemaal, neem goeie besluite op aanval. As hy volgende week goed kan speel teen AE, dink ek daar is nog genoeg tyd vir hom om homself in Bok-contention in te speel. Dis nie asof ons ander 12's iets doen nie.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
In die eerste helfte was daar n lynstaan wat afgegaan het, waar hulle no5 slot op die grond, in n onkant posisie le en die bal met die hand terugkrap.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek voel ons was ook gister lucky met 'n paar calls. 2 keer obstruksie (maar almal doen dit deesdae), Marx se aanslaan na 'Landers lynstaan, arm op die grond by 'n skrum. Daar was nog wat ek nie nou kan onthou nie. Verder irriteer dit my grensloos dat veral NZ spanne die game so erg stadig probeer maak op Ellis Park en Loftus. |
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Photos from the Super Rugby match between the Lions and Highlanders at Ellis Park on Saturday 18 May 2019 |
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Great manne. WOW!
Met tye het ons absoluut puik gelyk, ander tye weer super pateties. Konsentrasie!? Of is daar gereeld dieselfde spelers wie deel is van ons super patetiese spel?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Highlanders coach Aaron Mauger after Lions vs Highlanders match on 18 May 2019 |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39226 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lions coach Swys de Bruin after Lions vs Highlanders match on 18 May 2019 https://youtu.be/_UPSsiuXhTw via @YouTube
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1028 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is ook opgewonde baie om aan te werk maar well done!!
|
|||
Leeus of niks
Pasgebore Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: East rand Status: Offline Points: 45 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Goeie wen vir die manne. Bly om weer bietjie die inside pass te sien, dit hou die verdedigers aan die raai.
|
|||
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |