Forum Home Forum Home > Lions Section > Union, Management and Coach discussions
  New Posts New Posts RSS Feed - Emirates Lions Announcement: Swys de Bruin
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Emirates Lions Announcement: Swys de Bruin

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Emirates Lions Announcement: Swys de Bruin
    Posted: 03-May-2019 at 5:30pm
Swys de Bruin is back with the Team from Monday 06 May and looks forward to preparing for the Waratahs Match taking place Saturday 11 May at Emirates Airline Park at 15:05.
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-May-2019 at 6:06pm
Mmmmm, ok
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-May-2019 at 6:30pm
Wow, nou is Swys en Joey terug op hul pos pos van Maandag af... Ek is uit my vel uit...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-May-2019 at 2:21pm
Baie bly oor Swys maar kan nie dieselfde oor Joey se Niehaber sou 'n baie beter keuse gewees het
Lions4life
Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 10:28am

Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie.

Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie?
 
Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
db
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:04am
Ons ken nie die feite rondom Swys se kondisie/situasie nie, so ek dink nie mens kan sê hy het "skip gespring nie". Dit moes ernstig gewees het en beter vir die span dat hy huistoe gaan. Stem saam oor die hele Joey ding wat verkeerd hanteer is. Ek kan nie sien hoe hy normaal kan voortgaan by die Unie met so donker wolk oor hom nie.
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:16am
Stem oor Joey, en ek sien meeste FB supporters ook. Daar is selfs gevra mense moet die vlg games boycott om van hom ontslae te raak. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:44am
Ja ek moet self bieg dat ek verstom is dat hy nie laat gaan is nie, dis 'n baie ernstige oortreding waaraan hy skuldig bevind is en druis lynreg in waarvoor (ek gedink het) die Leeus voor staan
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:45am
Ek wonder of die unie bewus is van die ondersteuners se ongelukkigheid?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:47am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ek wonder of die unie bewus is van die ondersteuners se ongelukkigheid?

Ek is seker hulle is. Hulle hoop maar seker dit waai oor. 
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 11:49am
Kom ons wag eerder tot Joey se saak heeltemal afgehandel is. Die hof het hom nou wel skuldig bevind, maar indien sy aansoek om appel slaag, beteken dit dat die saak teen hom nie 100% waterdig is nie, maw daar kan feite wees wat nie alles in die oorspronklike hofsaak uitgekom het nie, of getuies wat eers later na vore gekom het.

Indien hy nie verlof tot appel verkry nie, staan die huidige uitspraak. Indien wel, moet ons eers wag tot die appel saak aangehoor is, voordat die Unie enigsins van hom ontslae kan raak. 

Wat Swys aan betref, is ek teleurgesteld dat mense aanneem hy het die span in die steek gelaat, terwyl hy n gesondheidsprobleem gehad het. Dis baie onredelik om iemand kwalik te neem indien sy gesondheid skielik ingee, en hy nie sy duties kan perform nie. Ek dink nie dis wat hy beplan het nie.
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 514
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 12:39pm
Dink die vraagtekens oor die bevoegdheid van Swys en sy bestuur het veel meer te doen oor die vordering/agteruitgang die afgelope seisoen of twee as enige iets wat op toer gebeur het. Wat my baie meer pla die laaste tyd is die bevoegdheid van die administrasie. Enige iemand wat sy sout werd was in 'n sosiale en publieke besigheid soos sport sou ten minste wag tot uitsluitsel van die regsproses voor heraansteling van iemand met seksuele wangedrag. Dan praat ons nie eers van die morele implikasies van die besluit nie.

Edited by emiel1 - 06-May-2019 at 12:43pm
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 1:22pm
Ek persoonlik is verras dat Swys so vroeg terug is. Regtig gedink hy gaan vir maande afgeboek wees.

Herstel mens regtig so vinnig van 'n emotional breakdown? Weet darem nie.
Back to Top
ROOIHART View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 13-Apr-2016
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 494
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote ROOIHART Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 1:29pm
Swys se toestand is baie jammer en ek het baie simpatie daarmee....dit veroorsaak egter onsekerheid. 

Op varsity het my afrigter eenkeer vir my na ‘n seisoen vertel dat hy deur die seisoen baie getwyfel het in homself en die span. Hy sê toe iets in die lyn van: “Maar ek kon nie durf om my onsekerhede te wys....ek is die kaptein van die duikboot en al weet ek nie wat in te doen mag niemand dit weet...die bemanning moet ten alle tye vertroue hê dat ek in beheer is en dat ek die skip op koers sal hou.” Ek weet nie of Swys daardie integriteit kan behou vorentoe nie...dit is soos kinders wat oor hulle ouers moet worry. Spelers het nie nog die ekstra druk nodig van wat gaan hierdie verloor nou aan hulle afrigter se gesondheid doen. Having said that...ek glo hulle sal om dit kan werk en die krake kan toesmeer.
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 1:32pm
Ek stem 100% saam met Valie. Ek dink nie daar is 'n afrigter in SA wat meer lojaal teenoor sy span is as Swys de Bruin nie. Dink ook Swys is 'n great afrigter vir die jong spelers. Die Leeus het nog steeds goed gedoen die jaar met die hoeveelheid senior spelers wat die Unie verlaat het en die hoeveelheid jong spelers wat ingekom het. Hoeveel spanne sou vyf wenne gekry het en boonop een in NZ met hoeveelheid beserings wat Leeus het en die hoeveelheid senior spelers wat Unie verlaat het.

Ek vertrou nog steeds in Swys en glo hy is die beste afrigter tans in SA. Hoewel ek nie saam stem met die besluit oor Joey nie glo ek nog steed in Strauli, Allers en Rathbone. Dink hulle is nog steeds die beste administreurs in SA. Die Sharks was nie vernuut so goed terwyl Strauli nog daar was nie hy is 'n baie goeie administreur. Stem met Valie ons weet nie wat alles in agtergrond met Joey aangaan. Kom ons wag vir uitslag. Die verhoor is boonop deur Independent Labour Law consultants gedoen. 

Kom ons ondersteun liewers Unie en hou op om hier net negatiewe komentaar te gee. Van die negatiewe kommentaar teen Swys het ook seker bygedra tot sy stres toestand.  As ons goeie ondersteuning gee en meer Leeu ondersteuners die wedstryde by Ellis Park bywoon is ek seker die Leeus kan met 'n paar goeie wenne nog die uitspeel wedstryde haal
Lions4life
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 1:38pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ek stem 100% saam met Valie. Ek dink nie daar is 'n afrigter in SA wat meer lojaal teenoor sy span is as Swys de Bruin nie. Dink ook Swys is 'n great afrigter vir die jong spelers. Die Leeus het nog steeds goed gedoen die jaar met die hoeveelheid senior spelers wat die Unie verlaat het en die hoeveelheid jong spelers wat ingekom het. Hoeveel spanne sou vyf wenne gekry het en boonop een in NZ met hoeveelheid beserings wat Leeus het en die hoeveelheid senior spelers wat Unie verlaat het.

Ek vertrou nog steeds in Swys en glo hy is die beste afrigter tans in SA. Hoewel ek nie saam stem met die besluit oor Joey nie glo ek nog steed in Strauli, Allers en Rathbone. Dink hulle is nog steeds die beste administreurs in SA. Die Sharks was nie vernuut so goed terwyl Strauli nog daar was nie hy is 'n baie goeie administreur. Stem met Valie ons weet nie wat alles in agtergrond met Joey aangaan. Kom ons wag vir uitslag. Die verhoor is boonop deur Independent Labour Law consultants gedoen. 

Kom ons ondersteun liewers Unie en hou op om hier net negatiewe komentaar te gee. Van die negatiewe kommentaar teen Swys het ook seker bygedra tot sy stres toestand.  As ons goeie ondersteuning gee en meer Leeu ondersteuners die wedstryde by Ellis Park bywoon is ek seker die Leeus kan met 'n paar goeie wenne nog die uitspeel wedstryde haal

Ons almal hier is stoere leeu ondersteuners. Maar dit beteken nie dinge is altyd maanskyn en rose in leeu land nie, en ons kan sekerlik negatiewe aspekte van die span, afrigters en unie ook bespreek?
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 1:53pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Ek stem 100% saam met Valie. Ek dink nie daar is 'n afrigter in SA wat meer lojaal teenoor sy span is as Swys de Bruin nie. Dink ook Swys is 'n great afrigter vir die jong spelers. Die Leeus het nog steeds goed gedoen die jaar met die hoeveelheid senior spelers wat die Unie verlaat het en die hoeveelheid jong spelers wat ingekom het. Hoeveel spanne sou vyf wenne gekry het en boonop een in NZ met hoeveelheid beserings wat Leeus het en die hoeveelheid senior spelers wat Unie verlaat het.

Ek vertrou nog steeds in Swys en glo hy is die beste afrigter tans in SA. Hoewel ek nie saam stem met die besluit oor Joey nie glo ek nog steed in Strauli, Allers en Rathbone. Dink hulle is nog steeds die beste administreurs in SA. Die Sharks was nie vernuut so goed terwyl Strauli nog daar was nie hy is 'n baie goeie administreur. Stem met Valie ons weet nie wat alles in agtergrond met Joey aangaan. Kom ons wag vir uitslag. Die verhoor is boonop deur Independent Labour Law consultants gedoen. 

Kom ons ondersteun liewers Unie en hou op om hier net negatiewe komentaar te gee. Van die negatiewe kommentaar teen Swys het ook seker bygedra tot sy stres toestand.  As ons goeie ondersteuning gee en meer Leeu ondersteuners die wedstryde by Ellis Park bywoon is ek seker die Leeus kan met 'n paar goeie wenne nog die uitspeel wedstryde haal
Met alle respek... Die verskoning van die spelers wat ons verloor het en wat beserings het en jong spelers ens ens, is nou al holrug gery. Niemand sou gekla het as ons gesukkel het, maar darem elke week bietjie verbeter het nie. In 2013 het ons eensklaps 20 spelers verloor en nog 'n paar in 2014, maar ons het elke wedsttryd verbeter, mens kon sien die span is goed afgerig, hulle speel met 'n plan en hulle speel met passie en ons kon ten spyte van al die spelers wat ons verloor het 7 wenne in die seisoen kry. 
Ons speel, al vandat die huidige afrigterskorps oorgevat het laasjaar, amper elke week net 'n bietjie swakker... Die agteruitgang in terme van die spelers se algemene vaardighede sowel as die spelpatroon die laaste 2 jaar is duidelik vir almal om te sien. 
Ons moet ook onthou, ons sit met van die beste jong talent in Suid Afrika, iets wat ons nie in 2014 gehad het nie. Al die strukture is in plek vir die huidige span om suksesvol te wees, maar ons gaan agteruit.... Dan word daar nog 'n besluit gemaak soos met die van Joey... 
Dinge lyk nie goed vir die Leeus nie, ek is bevrees dat al die "positiewe denke" in die wereld nie 'n verskil in toekomstige uitslae gaan maak nie
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 2:34pm
Ek dink nou weer dit lyk nie so sleg vir die Leeus. Ons is net ses punte agter die voorlopers in die SA konferensie en het al klaar getoer. So as ons goed doen in die laaste ses wedstryde dan is dit skielik 'n baie goeie seisoen. Verbetering al klaar die jaar is dat ons teen Chiefs in NZ kon wen. Laas jr kon ons nie teen een NZ span wen nie. Die twee laaste wedstryde van die Leeus dink ek het ons al klaar verbeter en kan net voortbou op die momentum. 
Lions4life
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 2000
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 2:47pm
Originally posted by Simba Simba wrote:

Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie.

Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie?
 
Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
I met with Rudolf today. The Lions followed processes. Joey did not mess with any female staff member of the Lions. Evidence leaves some doubt as to what actually happened between him and the lady in question. The Lions could only charge Joey with bringing the company in to disrepute. He has duly been found guilty by a competent and experienced independent labour lawyer. The Lions followed the recommendations by the lawyer. He has received a final warning plus remedial action that he has to undertake. He is deeply upset that he brought the GLRU into disrepute, and believes that he will be able to prove his innocent. Him and his family have to bear the legal costs of the case. So I think that he has received punishment enough for this.
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:01pm
Dit plaas nou alles weer in perspektief. Lion4ever gaan die Lions hieroor iets publiseer aan sy ondersteuners om dit beter te verstaan? Wys bestuur van Lions is baie bevoeg!

Lions4life
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:02pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by Simba Simba wrote:

Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie.

Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie?
 
Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
I met with Rudolf today. The Lions followed processes. Joey did not mess with any female staff member of the Lions. Evidence leaves some doubt as to what actually happened between him and the lady in question. The Lions could only charge Joey with bringing the company in to disrepute. He has duly been found guilty by a competent and experienced independent labour lawyer. The Lions followed the recommendations by the lawyer. He has received a final warning plus remedial action that he has to undertake. He is deeply upset that he brought the GLRU into disrepute, and believes that he will be able to prove his innocent. Him and his family have to bear the legal costs of the case. So I think that he has received punishment enough for this.
Yet, an "independent" court in a first world country found him guilty beyond reasonable doubt... 
Those racist Aussies must have thought that the Lions will fire him and thus leave us without a quality defense coach causing us to leak tries and miss the playoffs!!! 
Oh wait....  
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:05pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Dit plaas nou alles weer in perspektief. Lion4ever gaan die Lions hieroor iets publiseer aan sy ondersteuners om dit beter te verstaan? Wys bestuur van Lions is baie bevoeg!
Ongelukkig net die liggelowige ondersteuners wat vir daardie verduideliking gaan val...
Skuldig of onskuldig, hy is deur 'n hof skuldig bevind en moes geskors gewees het hangende die uitkoms van sy appel...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:06pm
As daar "doubt" was, sou hy sekerlik nie skuldig bevind gewees het in Aus nie, so ek stem saam met Witboer. Kom ons kyk wat gebeur met sy appel.
Back to Top
vdwestjo View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 25-Mar-2019
Location: Midrand
Status: Offline
Points: 161
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote vdwestjo Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:08pm
Stem ook ons moet wag vir die Appel maar vertrou ook dat die independent Labour Law spesialis sal weet wat hy doen en dat hy die Labour Law baie beter as ons ken
Lions4life
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 06-May-2019 at 3:13pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by Simba Simba wrote:

Kyk ek is glad nie bly oor enige van die 2 nie. Vir my moes Joey weggejaag gewees het want hy het die Unie se naam geskaad na al die gesukkel om weer op die map te kom en goeie ruby te speel en toeskouers te lok. Die Unie se Bestuur het ook nie die saak reg hanteer nie.

Swys het vir my die skip gespring en dit het al my vertroue in hom laat verloor. Dit was te skielik vernaam toe die span hom regtig nodig gehad het. As hy dit so maklik eenkeer gedoen het kan hy dit mos sommer weer so maklik doen. Watse versekering het ons dat dit nie weer sal gebeur nie?
 
Al hierdie dinge dra ook by tot die vordering van die span. So - ek is glad nie 'n gelukkige ondersteuner nie.
I met with Rudolf today. The Lions followed processes. Joey did not mess with any female staff member of the Lions. Evidence leaves some doubt as to what actually happened between him and the lady in question. The Lions could only charge Joey with bringing the company in to disrepute. He has duly been found guilty by a competent and experienced independent labour lawyer. The Lions followed the recommendations by the lawyer. He has received a final warning plus remedial action that he has to undertake. He is deeply upset that he brought the GLRU into disrepute, and believes that he will be able to prove his innocent. Him and his family have to bear the legal costs of the case. So I think that he has received punishment enough for this.
Yet, an "independent" court in a first world country found him guilty beyond reasonable doubt... 
Those racist Aussies must have thought that the Lions will fire him and thus leave us without a quality defense coach causing us to leak tries and miss the playoffs!!! 
Oh wait....  

So it would've been different if he did it with a female GLRU employee? I don't understand the reasoning here. As Tvl said, he was found guilty in an Aus court for a sexual offence. If that is not serious enough to dismiss someone I don't know what is. 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.