The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Lief en leed! |
Post Reply | Page <1 910111213 16> |
Author | ||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Eish... Jammer man. Dit is nie lekker nie. Verkeer was juis swak op my roete deur Braamfontein vanoggend en dit is juis wanneer hulle `n kans vat omdat jy nerens heen kan gaan nie,
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
jammer oor dit Transvaal . EK is by jy het nie iets erinstig oorgekom nie . Mens moet so versigtig wees .
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Van die ouens hier by die werk reken ek moet die trein probeer, sal dit more 'n probeer gee
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Is die trein binne loop afstand van jou huis en werk?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nee, stasie is so 10 kilos van my huis af, en ons werk het 'n shuttle wat elke 15 minute stasie toe ry, maar park stasie is baie naby aan my werk, kan dit basies sien deur die venster maar dis onveilig om daar te loop want dis die selfde area waar hulle my nou 2 keer in 6 weke probeer roof het. So dis beter om die Shuttle te ry. Maar dit het fantasties seepglad gegaan vandag, het dit as 'n toetslopie gedoen en ek het klaar besluit dit werk, gaan dit maar elke dag doen van hier af, behalwe op Donderdae as ek my kar nodig het om die Leeus se perskonferensies by te woon.
Edited by Transvaal - 31-Jan-2019 at 8:40am |
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Parkeer jy dan jou kar by die stasie, of vat iemand jou van die huis af stasie toe?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
My seun het my vanoggend daar afgelaai want ek wou net kyk hoe werk dit, maar van more af sal ek daar parkeer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die kaartjie vir 22 trips werk toe en terug + 22 keer se parkering kos so R2000, wat uitwerk op R91 per dag. Waarskynlik bietjie duurder as wat dit my tans kos maar beslis die moeite werd
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie geluk met jou verjaardag @Transvaal!
Hoop dis n goeie een.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
happy happy
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie geluk Tvl! Ek het nogals gewonder waarom jy golf speel op 'n Vrydag oggend..
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie geluk!
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
baie geluk Transvaal . geniet hom
|
||
sarbre
Pasgebore Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 68 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
veelsgeluk Transvaal
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Geluk met jou verjaardag TVL!
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie geluk TVL.....hoop jy geniet dit
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dankie almal, niks lekkerder as golf op mens se verjaarsdag nie!
|
||
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Geluk Tranvaal!
|
||
db
|
||
rooitrui
Jong Leeu Joined: 17-Apr-2016 Status: Offline Points: 237 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
baie geluk
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Geniet hom!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Julle het seker gehoor hoe werk die beurtkrag nou? As jou krag af is, is dit jou BEURT!
|
||
rooibont
Pasgebore Leeu Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
LoL
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39121 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Het darem nou net weer gehoor dat LionsWorld weer akkreditasie by die Leeus het vir die 2019 seisoen, vir my en my fotograaf. Mens kan dit nooit as vanselfsprekend aanvaar nie
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit is goeie nuus!. Bly jou fotograaf het ook nog akrdeitasie. Jy kry goeie waarde vir geld
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Post Reply | Page <1 910111213 16> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |