The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 58 - Brumbies vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 08-Apr-2019 at 3:03pm |
||
Saturday 13 April 2019 in Canberra, kickoff at 11:45 SA Time Referee: Rasta Rasivhenge AR1: Brendon Pickerill AR2: Mike Fraser TMO: James Leckie Brumbies: 15 Tom Banks, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Tom Wright, 11 Toni Pulu, 10 Christian Lealiifano, 9 Joe Powell, 8 Lachlan McCaffrey, 7 Tom Cusack, 6 Pete Samu, 5 Sam Carter, 4 Rory Arnold, 3 Allan Alaalatoa, 2 Folau Fainga'a, 1 Scott Sio Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 James Slipper, 18 Leslie Leulua'iali'i-Makin, 19 Darcy Swain, 20 Jahrome Brown, 21 Matt Lucas, 22 Irae Simone, 23 Andy Muirhead Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Ruan Combrinck, 13. Lionel Mapoe, 12. Franco Naude, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom; 8. Hacjivah Dayimani, 7. Stephan Lewies, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Rhyno Herbst, 3. Johannes Jonker, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Nathan McBeth. Replacements: 16. Robbie Coetzee, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Ross Cronje, 22. Gianni Lombard, 23. Sylvian Mahuza LionsWorld Prediction: 50-50
Edited by Transvaal - 11-Apr-2019 at 12:17pm |
|||
![]() |
|||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek's nie seker hierdie laat vliegery werk heeltemal nie. Ons wen die eerste wedstryd miskien maar verloor die tweede
2018 - Trap die Tahs, verloor teen die Reds 2019 - Wen teen die Jaguares, verloor teen die Stormers
|
|||
![]() |
|||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hopelik kan die Leeus terugkom soos in 2016 nadat die Canes hulle 17-50 getrap het
|
|||
![]() |
|||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Eerste keer in baie lank wat ek teen die Leeus gaan op Superbru...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek weet regtig nie wat om te verwag nie.. Ek HOOP dat die spelers en afrigters hard met mekaar gepraat het en sal opmaak vir die sharks fiasco. Dit sou dalk goed gewees het om WW saam te stuur vandag al, net vir sy leierskap van die veld af
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink WW is nog besig met Rehab, so dis hoekom hulle daarteen besluit het om hom saam te vat
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nee ek weet, hulle hoop dat hy eers vlg nwk reg gaan wees en dis waarom hul een spot oop gehou het. En as hy nie reg is nie kan hul een van die ander ouens soontoe vlieg. Ek se maar net dat hy dalk sou waarde byvoeg selfs al kan hy nie speel nie. Vat hom saam as 'n lemoen skiller as dit moet
![]() |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wat dink julle ouens, moet Swys grootskaalse veranderinge aan die span maak om die ouens wat teen sharks verloor het te straf? Of gee mens hulle 'n kans om reg te maak?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy sal moet verander, ons kan nie weer met daardie XV saam speel nie, dan gaan ons weer slae kry
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Van ons 3 oorsese wedstryde dink ek die waarskynlikste kans vir 'n wen is teen die Brumbies, want Chiefs en Saders gaan moeilik wees, so ons moet alles gee vir 'n wen Saterdag
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
As ons Saterdag verloor dan is dit waarskynlik 0/3 op toer
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Maar jy het dan self gese die kombinasies het die vorige game gewerk? Watse veranderings sou jy aan die span maak? Aan die een kant dink ek horses for courses: verander jou span volgens die opposisie wat jy speel. Teen sharks het ons n swaar, fisiese pak nodig gehad. Maar aan die ander kant wil mens jou span vestig en fokus op jou eie spel, jy kannie jou span swop en change elke game nie..
|
|||
![]() |
|||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Vir die toer sal dit wys wees om weer meer ervare manne 'n kans te gee en minder ouens uit posisie te speel.
|
|||
Lions4life
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink jy het my heeltemal verkeerd verstaan. Ek het gese ons is kieskeurig wanneer ons kla oor spelers wat uit posisie gekies word as ons verloor, maar ons bly stil daaroor as ons wen. So ek het glad nie gese wat jy gedink het ek gese het nie. Ons gaan beslis moet verander want ten minste 2 spelers wat Vrydag begin het, het by die huis gebly, Vermaak agv besering en Green (dink Swys hulle het gesien wat ek ook gesien het). Brink was ook ver van sy ou self af, as hy nie sy wedstryd baie kan lig nie moet hy eerder op die bank begin. Aphiwe werk vir my glad nie op 13 nie. Van der Sluys het vir my baie effort gewys so ek sal hom dalk begin
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Skies Tvl ek het jou dan verkeerd verstaan ja. Ek weet nou wat jy bedoel..
Ek stem oor Aphiwe, sit hom of terug op vleuel of drop hom. Skuif Mapoe terug 13 toe en sit Naude maar weer terug op 12. Ek sou eerder verkies om Vorster weer 'n kans te gee maar hy toer mos nie saam nie. Reynolds sou ook 'n goeie opsie op 12 wees maar hy is ook nie daar! Dan sou ek Commies weer 'n kans gee op 14. Op slot dink ek ons sit met 'n groot probleem. Ons huidige slotte is almal baie average. Ons mis vir Sous, Ferreira en Makou erg. Kwagga op 8 met Brink en Schoeman kan werk, mits Brink weer sou ou vorm herwin. Anders het ons daar ook 'n probleem. Maar weereens is ouens wat goed gelyk het nie daar nie, soos James Venter. Ross moet die volle 80min speel, hou Groom asb van die veld af!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dalk moet Mapoe op 12 bly en bring vir Simelani terug? Kan nou nie onthou of hy ooit die toergroep gehaal het nie? Behalwe vir die sharks game het Mapoe goed gelyk op 12. Ek dink regtig daai is 'n kombinasie wat Swys moes los om verder te ontwikkel
|
|||
![]() |
|||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek wonder of ons nie binnekort gaan lees dat Vorster groener weivelde gaan soek nie. Hy sukkel effe om te shape en hy is verseker nie meer die voorkeur Senter by die Leeus nie...
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Coetzee, Dyanti,Mapoe, Voster Combrink, Elton Ross, Kwagga, Brink, marnus, Orie, Herbs, Sadu, Marx, Sithole , macbeth, Robie , van Wyk ,vd Sluys, Wp scrummie lombaard, skosan Oorsee gaan ervaring meer werd as jeug wees
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink ook so, en Commies ook.
|
|||
![]() |
|||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy was baie gelukkig om laasjaar die voorkeur senter te wees... Hy was baie lanklaas op vorm, ek wil amper se voor sy kniegbesering laas.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nog 'n stokkies hanekom?
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit wil amper so voorkom
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
As mens eers 'n knieg ordentlik seergemaak het, is jy altyd onseker oor die knieg en skerm maar vir hom sonder dat jy dit besef. Dit moet eenvoudig jou spel beinvloed.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |