The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Smit, Matthews sign for Lions |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 06-Aug-2019 at 12:06pm |
|||
https://www.supersport.com/rugby/currie-cup/news/190805_Smit_Matthews_sign_for_Lions
The Emirates Lions have confirmed they have snapped up the signatures of flanker Roelof Smit and winger Duncan Matthews from the Blue Bulls. Smit accepted his contract offer over the weekend to cross the Jukskei after failing to get sufficient game time at the Bulls over the last while, while Matthews accepted a contract offer last weekend. And the Lions could soon also have the signature of scrumhalf Andre Warner on their books if he accepts a contract offer with the union. Smit publicly criticised the Bulls last month in an interview and said he didn’t understand why he was being shunned by the coaching staff, and with his contract ending in October, it isn’t a surprise that he is making a move. The flanker was set to make his test debut in 2016 after playing for the Boks in an unofficial game against the Barbarians when he was injured and missed his chance to become a Springbok. When on form he is one of the best fetchers around, but has been beset with injuries over the past few years. The same can be said of Matthews, who has hardly played this season with injuries and has been more in rehabilitation over the past few years than on the field. That said, when he is on the field, he is a talent that scores tries and the Lions medical staff will be hoping to keep him fit to get the best out of him. Warner has signalled his interest in the Lions after previously turning down a Western Province offer to stay at the Bulls. But it seems the rotation policy between him and the two Springboks Ivan van Zyl and Embrose Papier isn’t working out, and with Nic Groom gone, the Lions will be able to use him a lot more than he would be used at Loftus. Across the Jukskei, the Bulls haven’t been shy either, adding the likes of Pumas hooker Corniel Els and Pukke captain Louis van der Westhuizen – who will be going to the World Cup with Namibia – on their books. This comes after their big-name signings of Boks Morne Steyn and Juandre Kruger, as well as Scottish loose forward Josh Strauss, all of whom will run out for Super Rugby next year. |
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
So dit klink of dit nou amptelik is dat Smith en Matthews Leeus toe kom. Matthews was een van die 3 name op my lys. Die ander 2 word seker nog mee onderhandel.
|
||||
![]() |
||||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Transvaal is die ander 2 oorsese spelers of van 'n ander unie af? D
|
||||
db
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Het net so n idee dis twee goeie spelers dit sal great wees veral n goeie vaskop stut en n kwaliteit slot
|
||||
![]() |
||||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Hou van Smit, Matthews is ook nie sleg nie, maar het ons rerig NOG 'n vleuel nodig?
|
||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dit is twee goeie spelers maar ongelukkig nie 'n slot nie, dis 'n stut en 'n agterspeler. En dit kan nog deur die mat val, daarom het ons nie die name gegee tot dit bevestig is nie. Matthews is nou bevestig maar die ander 2 nog nie
|
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek laaik nogal vir Ruben op nommer 4 op die oomblik en Vermaak weet ons het baie potensiaal hou net nie so baie van Herbst nie hy is n lopende geelkaart op die oomblik
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Herbst het nog baie om te leer, ek dink ook hy is nog nie reg vir Super Rugby nie
|
||||
![]() |
||||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
|
||||
![]() |
||||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dink Herbst het eintlik goed gedoen die eerste helfde van die SuperRugby reeks tot en met die Sharks wedstryd waar hy afgestuur is omdat ons die losgemaal laat val het. In die laaste tyd lyk hy soms oorgretig en staan onnodige strafskoppe af, maar ek dink dit is 'n fase waardeur elke jong speler gaan.
Edited by emiel1 - 06-Aug-2019 at 3:55pm |
||||
![]() |
||||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Jys reg Emiel maar ek dink daar is op die oomblik n paar slotte wat ek bo hom sal kies soos van der Sluys, Vermaak en aruben Schoeman sal ons eers moet sien hoe doen hy in super rugby
|
||||
![]() |
||||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek dink ons het 'n paar baie belowende jong slotte. Ruben Schoeman is sekerlik een van die beter kopies wat die unie aangegaan het, terwyl Vermaak, Nothnagel en selfs Herbst(wanneer hy sy vorm herwin) baie potensiaal het. Kan nie se dat van Sluis my veel beindruk het in SR nie, en ons skrums het kwesbaar gelyk laas week met hom in die agtal.
|
||||
![]() |
||||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
As ek moet raai Frans Steyn en either Trevor Nyakane of Ox van die vrystaat
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Van Vrystaat sou ek eerder die haker wou he...hy is 'n stewige stuk vleis
|
||||
![]() |
||||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Stem by is glad nie sleg nie....
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
![]() |
||||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Hy is een van die twee spelers wat ek in sou kontrakteer as ek die unie was. Die ander een is die no9 van Griekwas. Hoop ook dat die bespiegeling oor James Mollentze waar is. Hy is groot, sterk en vaardig. Ons kort so 'n speler in die middeveld.
|
||||
![]() |
||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Het nog nie die James storie gehoor nie, waar kom dit vandaan?
|
||||
![]() |
||||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Rooihart het dit n paar dae terug 'genoem PaBz0r.
|
||||
![]() |
||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Dankie, nie daai gesien nie.
|
||||
![]() |
||||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Die haker van die Staat is oorspronklik van Carltonville af. So ek dink hy sal nie om gee as hy 'n kontrak kan kry by die Leeus nie.
|
||||
![]() |
||||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Die Junior Bokkie James Mollentze speel sy rugby aanstaande jaar in die Leeukuil. Veral die Onder 21s het nie vanjaar ‘n generaal om hul skip te stuur nie. Molentze is ewe tuis op 10 en 12 en verskaf diepte in albei die posisies. Gianni Lombard word as Jantjies se opvolger grootgemaak en kan aanstaande seisoen se merk maak. Die oud Leeu Cravenweeklosskakel Marc Morrison is vandeesweek deur die Onder 21 breintrust nadergetrek. Hy het die Cheetahs se Onder 19s verlede jaar verteenwoordig.
|
||||
![]() |
||||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Goeie nuus
|
||||
![]() |
||||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek verstaan die unie se kontraktering nie so lekker nie. Ons is besig om spelers te koop in elke posisie BEHALWE WAAR ONS SPELERS NODIG HET!
Waarom het ons NOG vleuels nodig?? Is dit nou al bevestig of Jantjies bly of waai? Indien hy waai het ons nog Lombard en Reynolds.. So nou staan en koop ons nog 'n losskakel wat 3de, moontlik 4de keuse speler gaan wees (as Jantjies bly). En Roelof Smit is seker goed, maar het ons regtig nog losvoorspelers nodig? Is Brink, Schoeman, WW, Tshithuka, Daymani etc nie genoeg nie? Ek sou eerder al die name wat tot dusver rondgegooi is as moontlike signings ruil vir Carlu Sadie
|
||||
![]() |
||||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek dink die is goed. Ek weet baie ouens gaan nie saam my stem nie maar ek is nie heeltemal oortuig Reynolds is die antwoord op losskakel in Superugby nie. Ek dink nogal ons kan doen met n stewige backup 10 en 12...
|
||||
![]() |
||||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
Ek het mos gepraat van 3 name op my lys met wie die Leeus praat, 1 daarvan was Matthews wat nou bevestig is, van die ander 2 kan ek seker noem dat die agterspeler wel 10 kan speel. Hoop nie ek gee nou weg wie dit is nie. En dit bly onbevestig so kan deur die mat val, so glad nie seker dat hy wel by ons gaan teken nie. Die ander speler is 'n stut
|
||||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |