The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 111 - Lions vs Hurricanes |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 03-Jun-2019 at 8:05am |
|
Saturday 8 June 2019 at Ellis Park, kickoff at 15:05 SA Time Referee: Jaco Peyper AR1: Egon Seconds AR2: Stefan Geldenhuys TMO: Willie Vos Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje; 8. Kwagga Smith, 7. Vincent Tshituka, 6. Cyle Brink, 5. Marvin Orie, 4. Reinhard Nothnagel, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx (Capt), 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Hacjivah Dayimani, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Elton Jantjies, 23. Tyrone Green Hurricanes: 15 James Marshall, 14 Ben Lam, 13 Jordie Barrett, 12 Ngani Laumape, 11 Chase Tiatia, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara (captain), 8 Gareth Evans, 7 Du’Plessis Kirifi, 6 Reed Prinsep, 5 Isaia Walker-Leawere, 4 James Blackwell, 3 Jeff To’omaga-Allen, 2 Ricky Riccitelli, 1 Toby Smith Replacements: 16 Dane Coles, 17 Fraser Armstrong, 18 Ross Geldenhuys, 19 Liam Mitchell, 20 Ardie Savea, 21 Richard Judd, 22 Peter Umaga-Jensen, 23 Salesi Rayasi LionsWorld Prediction: Lions by 7
Edited by Transvaal - 07-Jun-2019 at 12:25pm |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien Swys het al klaar shots gegooi, hy se dat die Canes se taktiek by afbreekpunte onwettig is..
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Moet sê, Ardie Savea het weggekom met 'n paar goed saterdag wat baie dodgy was.
|
||
![]() |
||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Moenie worry nie Seconds sal hul op hul plek sit saterdag......
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Is hy al as skeidsregter aangewys?
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Either way, ons sal ons bal baie beter moet beskerm teen die Canes.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nee hy terg net, dit word gewoonlik eers Dinsdae aangewys
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jaco Peyper will referee the Super Rugby match between the #Lions and the #Hurricanes at Ellis Park on Saturday, kickoff is at 15:05
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wedstrydbeamptes opgedateer in eerste pos
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Peyper and Seconds, FML!!! This is going to be a long game.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hy is veronderstel om die beste SA ref te wees op die oomblik
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
The canes have been a little up and down, if they are up , then It will be a hard one to win . If they are down, it will still be close, haha. We will have to be on switched on especially on defense , their backs are super dangerous. We should dominate up front. Looking forward to kwagga vs Savea, Kwagga must be in the running for the bok spot. If Hooper and Savea can play international rugby (and perform) , so can kwagga. Another big battle will be between Coles and Marx, although coles will take a while to get his form back, could be a good opportunity for Marx to do so damage there. |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die Leeus se SSC span speel Saterdag in Kmberley teen Griekwas. Ek het nogal gedink om te gaan kyk, maar nou sien ek die afskop is 14:30. Die SR span speel om 15:05 teen die Hurricanes.
Ek kan nie verstaan dat die SSC games nie beter geskeduleer word nie. Hulle kan regtig meer mense daar kry as hulle dit net beter reel. Met die vorige game van Griekwas was dit oook op dieselfde tyd wat die Leeus gespeel het.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En vir altwee spanne is dit 'n moet wen (SR en SSC)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Canes se span opgedateer
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Interessante paar veranderings in hul span. Ek dink ons het 'n goeie kans om te wen. Moet net pasop vir Savea as die game naby is en hy kom op as plaasvervanger..
Du Plessis Kirifi.. WTF het daar gebeur?? Wa kom die ou vandaan?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sy pa was blykbaar 'n fan van Morne du Plessis, agtsteman van die Bokke toe ek 'n klein laaitjie was
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sjo, hy moes 'n GROOT fan gewees het! Ek weet darem nie of ek dit aan my kids sou doen nie.. Ek wonder hoe spreek die klomp NZ'ders sy naam uit
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die span word vandag 14:00 aangekondig, tesame met 'n braai...ek kan dit ongelukkig nie meemaak nie, miskien eendag as ek afgetree is
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Van SR
Met die Winde van Verandering wat die afgelope paar jaar deur die Leeus waai het net twee Leeus oorgebly wat die afgelope vyf jaar in elke kragmeting teen die Hurricanes begin het. Net die snellers Courtnall Skosan en Lionel Mapoe het in die ses wedstryde teen die Canes sedert 2015 gespeel met Andries Coetzee en die kaptein Malcolm Marx wie elk vyf van die ses gespeel het. Ross Cronjé speel ook in sy vyfde, maar twee daarvan was van die bank af. Die loskopstut Dylan Smith begin ook die vierde keer die afgelope vier jaar. Dit is ook die vierde keer agtereenvolgens dat Mapoe en Harold Vorster saam in die middelveld begin. Vier voorspelers, Vincent Tshituka, Marvin Orie, Stephan Lewies en Carlu Sadie maak hul buigings teen die Hurricanes. Die losskakel Shaun Reynolds is die enigste nuwe agterspeler. *Elton Jantjies, wie op die bank ingesluit is, het die vorige vier wedstryde teen die Canes gespeel. Leeus teen Hurricanes: Andries Coetzee; Courtnall Skosan, Lionel Mapoe, Harold Vorster, Aphiwe Dyantyi; Shaun Reynolds, Ross Cronjé; Kwagga Smith, Cyle Brink, Vincent Tshituka, Marvin Orie, Stephan Lewies, Carlu Sadie, Malcolm Marx, Dylan Smith. Reserwes: Jan-Henning Campher, Nathan McBeth, Johannes Jonker, Reinhardt Nothnagel, Marnus Schoeman, Nic Groom, Elton Jantjies, Tyrone Green. |
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En daar het ons die antwoord, Jantjies is op die bank en Reynolds begin. Either way gee ek nie om nie, dis seker die eerste keer in BAIE jare wat Jantjies as plaasvervanger vir die leeus gaan opkom. Verder lyk die span goed, ek dink ons het 'n kans om die Canes te stamp!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Span opgedateer in eerste pos
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons het beslis 'n kans maar sal aangeskakel moet wees van begin tot einde. Wonder hoekom is Sithole nie op die bank nie.. hy het die laaste tyd baie goed gedoen.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wonder self, hy het baie goed gedoen teen (BOK) Malherbe laas Saterdag
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |