The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 61 - Chiefs vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 15-Apr-2019 at 1:32pm |
||
Friday 19 April 2019 in Hamilton, kickoff at 9:35 SA Time Referee: Brendon Pickerill AR1: Mike Fraser AR2: Rasta Rasivhenge TMO: Shane McDermott Chiefs: 15 Jack Debreczeni, 14 Sean Wainui, 13 Alex Nankivell, 12 Anton Lienert-Brown, 11 Ataata Moeakiola, 10 Marty McKenzie, 9 Brad Weber (captain), 8 Taleni Seu, 7 Lachlan Boshier, 6 Luke Jacobson, 5 Mitchell Brown, 4 Tyler Ardron, 3 Nepo Laulala, 2 Liam Polwart, 1 Angus Ta'avao Replacements: 16 Samisoni Taukei'aho, 17 Atu Moli, 18 Sosefo Kautai, 19 Jesse Parete, 20 Pita Gus Sowakula, 21 Jonathan Taumateine, 22 Tumua Manu, 23 Shaun Stevenson Lions: 15. Andries Coetzee; 14. Sylvian Mahuza, 13. Lionel Mapoe, 12. Elton Jantjies, 11. Aphiwe Dyantyi; 10. Gianni Lombard, 9. Ross Cronje; 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Cyle Brink, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Stephan Lewies, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Robbie Coetzee, 17. Frans Van Wyk, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Marnus Schoeman, 21. Nic Groom, 22. Franco Naude, 23. Ruan Combrinck. LionsWorld Prediction: Chiefs by 7
Edited by Transvaal - 23-Apr-2019 at 12:18pm |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Klink of Damian McKenzie se besering 'n langtermyn een is, hy gaan selfs die Wereldbeker mis, so lank uit met 'n kniebesering
Edited by Transvaal - 15-Apr-2019 at 2:13pm |
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Shame, dit is regtig baie sleg. Hy kon een van die sterre van die WB gewees het.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
AK ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit is erg. Dit het sleg gelyk toe hy afgaan en ek is nie verbaas nie.
Dit is die tipe van besering wat `n hele span kan demper..... of hulle kan uitkom en vir hom wil speel. Gaan interesant wees om te sien. Dit is in vegelyking met die leeus wat Warren terug kry so ek dink die spanne se sigiese benaderings gaan heeltemal verskil.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek wonder nou sommer net, wat het van Howard Mnisi geword? Hy het so stilletjies verdwyn..
Edited by Leeubok - 16-Apr-2019 at 8:46am |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink ek het iets gesien dat hy by die Kings is
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
O ok dankie Tvl. Om te dink ons het op 'n tyd soveel senters gehad ons het nie geweet wat om met hulle te doen nie.. Nou is dit een van die groot swakplekke in ons span.
Was daar 'n injury update na die Brumbies game? Mapoe het mos n vinger in die oog of iets gekry, ek wonder of hy gaan reg wees?
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dink Mapoe se besering was meer 'n knie teen die oogbank, maar hy sal seker reg wees na steke. Maar nee, Leeus is bietjie swak met die beserings verslae hierdie jaar
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink egter nie ons moet te gerus wees daaroor nie. Die ou wat hom vervang het, lyk na n sterk hardloper.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Die span word 12:00 bekend gemaak, dis oor so 15 minute
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lombard begin op 10, Marx op die bank...Whiteley terug op 8 en kaptein
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Opgedateer in eerste pos
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Interessante tyd om Marx te rus! UITEINDELIK WORD JANTJIES GEDROP!! Maar baie bly WW is terug, kom ons hou duim vas hy bly nou beseringloos!!!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek voel jammer vir Commies. Hy word blameer vir al die driee wat aan sy kant gedruk is, maar elke keer was daar 'n helse overlap en kon hy niks doen nie. Hoeveel kanse gaan Naude nog gegun word? Hy maak nie enige dom foute nie, maar hy bring regtig niks besonders tot die span nie.. Verder lyk die span goed.. Ek hoop Robbie en Brink herwin bietjie form
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Enigste plus is die losvoorspeler kombinasie.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Jy is reg dat hy 2 keer moes verdedig met 'n overlap teen hom, maar dalk was dit beter om dan die baldraer te probeer duik as om te probeer onderskep
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit maak hom dan tans een van die beste spelers in die span
![]() |
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons moet hom speel op 15.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek stem, verstaan nie waarom Swys nognie Commies op 15 probeer het nie. Ek onthou hy het vroeer die jaar gese hul oorweeg dit.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek dink nie dis die regte tyd om spelers te rus nie, ek sou hulle eerder rus teen die Saders want ek dink die Saders wedstryd het ons omtrent zero kans om te wen, terwyl daar seker 'n kans teen die Chiefs is? Maar nie as jy nie jou sterkste/beste span op die veld het nie
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Eerste NZ span vir die jaar.. hoop die manne is reg om 'n paar trappies op te vat.. alles bietjie harder, bietjie beter en bietjie vinniger as enige span waarteen ons die jaar gespeel het. Nie 'n slegte 23 nie.. vraag is of ons vaste vyf hul man sal kan staan teen 'n baie sterk Chiefs vaste vyf??
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Edited by valie - 16-Apr-2019 at 1:41pm |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit is seker net Marx wat gerus word? Elton sal ek glo is gedrop vir sy swak spel. Commies en Boeboes ook seker. Ross vir Groom is 'n verbetering. So behalwe vir Marx kan mens nie se dat die span enigsins swakker is nie..
Oor Commies.. Swys doen hom 'n groot onreg aan om hom te kies en dadelik weer te drop. Ons almal weet waartoe hy in staat is, en hy het vir my regtig nie so swak gespeel dat hy summier weer gedrop moes word nie. Diyanti het ook n paar swak games gehad maar hy speel elke nwk.. Al is dit dan op senter. Gee Commies 2-3 wedstryde in 'n ry sodat hy sy selfvertroue en form kan herwin, en as hy nie doen nie DAN drop jy hom..
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Commies was n paar games gegee in die SS warmup games so paar weke terug om sy vorm te herwin ook, maar lyk my hy sukkel met confidence. Ek stem 100% saam met jou oor Dyanti, hy moet ook bietjie gedrop word. Maar nou soos ek dit skryf kan mens dit seker van elke speler sê, wat net weer n aanduiding is dat die sukkel baie te doen het nie met die spelers wat almal ewe skielik swak is nie, maar met die swak afrigtingspan. Elke liewe een van hulle is op hul eie manier nog te groen en te swak vir die vlak van afrigting.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |