The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Leeus het Cyle dringend nodig |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 06-Mar-2019 at 12:08pm |
|
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/leeus-het-cyle-dringend-nodig-20190305
Nadat hulle Saterdag voorlangs van die veld gevee is, kan die Leeus sekerlik nie meer wag dat Cyle Brink van sy skouerbesering herstel nie. Dit is nog nie duidelik of Brink gereed sal wees om die Jaguares Saterdag op Ellispark te pak nie, maar wat wél duidelik is, is dat die Leeus ’n sterk baldraer of twee in die agttal makeer. Die Bulle het hulle Saterdag hul eerste loesing in vier jaar en 15 wedstryde teen ’n Suid-Afrikaanse span op Ellispark toegedien. Onderweg na hul sege van 30-12, het die Bulle die Leeus fisiek oorheers. Die Leeus se lostrio van Marnus Schoeman, Kwagga Smith en Hacjivah Dayimani is beweeglik, maar het nie veel van ’n fisieke teenwoordigheid nie. Dít het Brink in oormaat. Al 113 kilogram van hom. “Cyle sal nog so twee weke uit wees, dink ek,” het Philip Lemmer, die Leeus se voorspeler-afrigter, verlede Dinsdag gesê. Die Leeus kon nie Maandag of Dinsdag meer besonderhede oor hul beseerdes verskaf nie, maar as die prognose nog nie verander het nie, behoort Brink volgende week gereed te wees om die Rebels te pak. “Cyle was reusagtig vir ons verlede jaar; dit gaan wonderlik wees om hom terug te hê. “Maar ons soek die régte Cyle terug, ons soek hom op 100%. Dit is nog ’n lang seisoen en ons wil nie met hom waag en hom dan weer aan ’n besering afstaan nie. “Ons is baie opgewonde en dit is goed om hom elke dag te sien oefen. Hy gee 100% met alles wat hy doen, so dit gaan groot wees wanneer hy terugkom,” het Lemmer gesê. Cyle was reusagtig vir ons verlede jaar; dit gaan wonderlik wees om hom terug te hê. Brink (25) het verlede jaar geskitter in die Superrugby-reeks en selfs die aandag van die Springbok-breier, Rassie Erasmus, getrek. Twee beserings op ongeleë tye het hom daarvan weerhou om sy Bok-buiging in 2018 te maak. Erasmus sou hom by die groep vir die vier toetse in Junie (een teen Wallis, drie teen Engeland) insluit, maar Brink het kort voor die toetstyd ’n skouerbesering opgedoen. Hy het sy fiksheid herwin en was deel van die Leeus se opmars in die uitspeelwedstryde. Brink is toe by die groep vir die Rugbykampioenskapsreeks ingesluit en sou waarskynlik sy Bok-buiging in die wegtoets teen Argentinië maak. Toe beseer hy sy knie by ’n Bok-oefening in Durban en sedertdien het hy nog nie weer gespeel nie. Die Leeus makeer ’n groot baldraer om hulle oor die voordeellyn te kry. Die losvoorspelers wat in die beginspan teen die Bulle was, is almal ligter as 100 kg. Brink mag dalk net die doepa wees om die Gautengers weer te laat brul. As hulle ’n bietjie voorvoet-besit kan bewerkstellig, sal die agterlyn ook weer drieë druk. |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dis wensdenkery om te dink 1 speler gaan so groot verskil maak. Ek stem saam dat ons Cyle dringend nodig het op 7, maar 4 en 5 moet ook harder werk. En 1 tot 15 moet minder foute maak
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem Transvaal!
Wel stap in regte rigting maar gaan nie kits oplossing wees.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis waar. Hoewel ek dink met hom terug, kan ons n meer gebalanseerde lostrio kies, wat meer as n kombinasie kan saamspeel.
Ek stem oor die slotte. Ek het wel n opgewonde gevoel oor Rhyno Herbst. Dis asof hy bietjie vir bietjie sy voete begin vind. Ek sal ook like om die jong Vermaak ook meer te sien blootstelling kry.
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat van Pikkie de Villiers op 7? Terwyl Cyle nog uit is
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het so tussen die lyne verneem dat daar wel 'n paar veranderings aan die span gaan wees, kom ons kyk wat gebeur more
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit sal 'n goeie ding wees in my opinie
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sit nou en lees van Cobus Reinach. Sal nie omgee as hy so rukkie by Leeus kom uithang nie...
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink ons sal reg wees op 9 met Ross en Dillon Smit. Maar die probleem is dat dit lyk of die afrigters baie vas glo in Groom se vermoee........
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die Leeus het gewoonlik 'n sessie met die media op 'n Dinsdag waar die medie met die spelers kan praat, hierdie week is die sessie geskuif na Donderdag sodat dit na die span aankondiging is.
|
||
![]() |
||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoe laat is span aankondiging vandag?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
12:30
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dankie, ek wag in spanning om te sien watse veranderings Swys gaan maak..
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek gaan raai/hoop dat Ross op 9 gaan begin. Dalk kan hy Pikkie de Villiers op 7 speel vir ekstra gewig/grootte in die pak. Klink of Orie oor sy besering is so hy sal seker terug wees op slot. En dan kan mens seker iets op Senter verwag
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit klink vir my of Van der Sluys van vandag af by die Leeus is, maar verseker te gou om in die span te wees
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons kan maar net hoop.. Ek sal Boeboes ook bank toe jaag en met Mahuza of Commies op 15 begin
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink Ross en Orie gaan al veranderings wees.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoor van iemand anders wat moontlik inside info het dat Mapoe op die bank is, Hacjivah ook, met Kwagga op 8, Marnus op 6 en Tshituka op 7. As Mapoe op die bank is, is dit waarskynlik Simelane wat op 13 sal speel
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Interessant!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dieselfde persoon se ook daar was gister wrywing tussen die Coach en CEO
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is nie goed nie! Ons soek nie nou issues van die veld af nie.. Ek lees ook elders Swys is een van 3 kandidate wat Rassie oorweeg as bok afrigter van 2020 af..
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mapoe is nie die groot probleem nie...
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
petri ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wel dit sal nie reg wees nie. In my opinie MOET Johann Ackerman die eerste opsie wees, Swys ry nog al die pad op wat Johann gebou het.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |