The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Andries Ferreira |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | |||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 27-Nov-2018 at 12:34pm |
||
Het enige iemand biedtjie info op Andries Ferreira, ons het hom vanjaar amper glad nie op die veld gesien nie behalwe miskien langs die veld met n voetstut aan. Is hy nog lus vir rugby, is hy nog gekontrakteur, wat is die aard van sy besering, hoe lank voor hy gereed is…. ons gaan hom volgende jaar nodig he.
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lekker om vanaand vir Tyrone Green en Wandile Simelane saam op Wanderes te sien ... ons sterre van die toekoms
|
|||
![]() |
|||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien Andries gaan res van super rugby by Hurricanes speel.
|
|||
![]() |
|||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sjoe dis nie goeie nuus,Lewies was maar baie stil in sy eerste game...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit is crazy.
|
|||
![]() |
|||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Andries Ferreira will not renew his contract with the Lions in order to join the Hurricanes for the remainder of the Vodacom Super Rugby season. Ferreira has been one of the Lions’ star performers in recent years and took part in their 2019 pre-season preparations. His contract ended last season and negotiations had stalled because of his injury struggles. The 28-year-old was set to come to a new agreement with the Lions but, according to Rapport, he decided to turn down their offer after finding out that both the Hurricanes and Highlanders were keen to acquire his services. SARugbymag.co.za understands that the Canes have landed his signature because of coach John Plumtree’s inside knowledge of South African players. This comes as a big blow for the Lions, especially after they lost Franco Mostert to Gloucester and Lourens Erasmus to injury for the rest of the season. |
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Van hardekwas speel tot die speler verloor. Welgedaan.
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek is jammer om dit te sê, maar hy sou seker net 1 game gespeel het dan 3 games uit met 'n niggle, speel 1 game, 3 games uit met 'n niggle.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Nou sit ons met die ongelooflike swak hande van Marvin overrated Orie
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sjoe Orie het n hele paar slegte aanslane gehad saterdag tot Jannie Engelbreght het nie so baie balle in n game genock nie .... ek moet sê Herbs het my nog nooit regtig beindruk nie maar hy het saterdag n hele paar keer n paar manne terug getekel
Edited by monster - 24-Feb-2019 at 7:39pm |
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Herbst is nog baie jonk en was veronderstel om vir eers onder Ferreira en Makou te speel, so hy is effens aan die diepkant ingegooi. Ek dink wel hy het genoeg potensiaal om ver te kom. Ek hou van Ruan Vermaak ook. Hy het op Superhero Sunday en teen die Jags glad nie ontuis op die vlak gelyk nie.
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek voel baie van die aanslane was agv die swak aangee werk van Groom. Van sy passes van Elton was ook baie swak,wat gelei het na aanslaan of groot druk op Elton. Ek voel dit is ook hoekom ons agterlyn so sukkel deesdae.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Onthou net die Stormers spuit hulle veld nat soos die Engelse sokker en dit dra by tot so baie aanslane.
|
|||
db
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Elton het self n paar baie swak angee gegooi
|
|||
![]() |
|||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Orie het 3 genock wat relatief maklike aangee was, 1 was n moeilike bal, hy kan 100 tackels maak as hy 4 balle knock is dit turnover ball en ons verloor moontlike punte. Hy verloor ook gereeld bal as hy kontak maak. Ek dink ons kan meer verwag as dit, maar ons kan niks doesn aan Makou se beseering en ook Ferreira wat nie meer in SA wil wees nie
|
|||
![]() |
|||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Andries sien dit duidelik as 'n geleentheid wat hy nie wil mis nie, so dis nou maar so. Ons hantering en retensie in kontak (in die algemeen) is bitter frustrerend en moet vinnig reggestel word. Ons kry nie momentum gebou nie want daar is te veel sagte oomblikke met die bal in die hand. Net soos ons spelers alles insit om tackles te maak, moet hulle alles moontlik doen om balbesit te beskerm.
|
|||
![]() |
|||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek stem nogal saam, hy maak baie keer dom foute, hy is nie vir my 'n natuurlike talentvolle speler nie
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy is 'n goeie verdediger, en dis dit. Ongelukkig op hierdie vlak moet jy meer skillsets he. Soos iemand al genoem het, die span kannie bekostig dat 1 persoon 4 keer 'n bal aanslaan nie.
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ja, hy is nie Mostert nie, maar hy is darem nie so kak dat ek vir Lewies in sy plek sal speel nie.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lewies was vir my vreeslik stil in die wedstryd, het nie regtig vir my die impak gehad waarop ek gehoop het nie. Ons het 'n ou hier by die werk wat al 'n hele paar maande hier is, en ek dink ek het hom al 2 keer gesien, ek noem hom sommer die skim, en party rugbyspelers kon ook die skim gewees het.
Die jonger outjies wat nie die grappie vang nie, die skim is 'n super hero wat jy NOOIT sien nie...
Edited by Transvaal - 25-Feb-2019 at 11:10am |
|||
![]() |
|||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
ek dink as Warren nie gaan speel nie (voel baie jammer vir hom) dat dit tyd is om vir Marx die kapteinskap te gee. Ek persoonluk dink hy sal n baie goeie cappy wees.
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |