The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Oud Welpie terug by Leeus |
Post Reply ![]() |
Author | |
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 17-Jan-2019 at 9:04am |
Die 23-jarige vaskopstut Frans van Wyk het Donderdagoggend teruggekeer na die Unie waar hy as ‘n skoolseun naam gemaak het.
Die voormalige SA Onder-vaskop sluit hom weer by die Leeus aan nadat hy pas na sy skoolloopbaan by Monument Kaap toe verhuis het. Van Wyk, wie die skaal op meer as 120 kilogram trek, het die Westelike Provinsie en die Bulls reeds in SupaRugby verteenwoordig. Hy en die jong Carlu Sadie gee aan die Leeus broodnodige diepte op vaskop. Met Johannes Jonker en Jacobie Adriaanse ook steeds beskikbaar is die Leeus se toekoms rooskleurig in die posisie. Vanaf Suparugby Facebook. |
|
![]() |
|
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
In die SA o/20 span 2015 het hy elke keer as reserwe opgekom.
Stutt wat elke keer begin het was Ox Nche en Thomas du Toit.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ai, nog nooit van hom gehoor nie
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sien hy het darem al 12 SR games gespeel. 2 Vir die Stormers en 10 vir die Bulls laasjaar.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Bulle se skrum laas jaar was maar aan die swak kant as ek reg onthou, hoop nie hy was in van daai swak skrums nie
|
|
![]() |
|
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
He seems to have a good record. However, it doesn't matter how good your no 3 is, if he doesn't have 7 other good players with him, he will struggle.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |