The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Jannie en Carlu kan Leeus se skrums spierkrag gee |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 17-Nov-2019 at 8:37am |
|
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/jannie-en-carlu-kan-leeus-se-skrums-spierkrag-gee-20191116
Jannie du Plessis kan ná ’n afwesigheid van vyf jaar na Suid-Afrika terugkeer om vir die Leeus in die Superreeks te speel. Die 37-jarige mediese dokter van Montpellier, asook die Westelike Provinsie se Carlü Sadie, is in gevorderde gesprekke met die Leeus om hul vaskopspens ná Jacobie Adriaanse se uittrede aan te vul. Du Plessis het in 2015 laas vir die Haaie in die Superreeks gespeel, waarna hy hom ná dieselfde jaar se Wêreldbekertoernooi by Montpellier aangesluit het. Hy wag vir die nodige goedkeuring van Montpellier om hom later by die Leeus se Supergroep vir 2020 se reeks aan te sluit. Die boerseun van Bethlehem moet ook nog mediese toetse slaag, wat nie as ’n probleem beskou word nie. Voor die Wêreldbeker in Japan was daar sprake dat Du Plessis voortaan eerder meer by afrigting betrokke sal raak, maar hy het die laaste tyd ’n tweede asem gekry. Hy sit vandag saam met sy broer Bismarck du Plessis op die bank wanneer hul Franse klubspan in Galway teen die Ierse span Connacht in ’n Kampioenebeker-kragmeting speel. Jan Serfontein, wat weens ’n besering nie vir die Wêreldbeker in Japan beskikbaar was nie, is saam met Paul Willemse, Nicolaas Janse van Rensburg, Jacques du Plessis en Henry Immelman die ander Suid-Afrikaners wat saam met die Du Plessis-broers na Galway gereis het. Jannie se fiksheid en sy fisieke kondisie is dié week deur ’n ingeligte as goed aan Rapport beskryf. Met drie Wêreldbekers, 2007, 2011 en 2015 s’n, op sy kerfstok kan hy volgende jaar net soveel van die veld af as daar op vir die Leeus werd wees as sy onderhandelinge wel suksesvol afgehandel word. Die 22-jarige Sadie kan met sy skuif waardevolle ervaring saam met Du Plessis opdoen. Sadie was verlede jaar as ’n leenspeler van die WP een van die Leeus se staatmakers in die Superreeks. Die WP het hom daarna versoek om vir die Curriebekerreeks na die Kaap terug te keer, maar dit lyk na ’n uitgemaakte saak dat hy nou ’n permanente skuif na Johannesburg sal maak. Met vaskoppe soos Frans Malherbe, Wilco Louw en Michael Kumbirai sal Sadie in 2020 nie soveel speelkans by die Stormers as in die Leeus-trui kry nie. Afgesien van Sadie en Jannie, sal die Leeus se nuwe Superhoofafrigter, Cash van Rooyen, ook uit vaskoppe soos Johannes Jonker en Frans van Wyk kan kies. Van Rooyen het sy Supergroep reeds met spelers soos die Bulle se skrumskakel André Warner, die Westelike Provinsie se senter Dan Kriel en Junior Bok-losskakel James Mollentze ná die Curriebeker versterk. Mollentze kan ook senter speel. |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
>>Die 37-jarige mediese dokter van Montpellier,
Nee hel, ek weet nie of dit 'n goeie ding is nie. Hy skrum seker nog sterk, maar wat anders gaan hy ons bied. Onthou Super Rugby is vinnig, en hy het nou so 4 jaar op stadige velde gespeel, en as ek reg onthou was hy 4 jaar terug in Super Rugby al baie stadig
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lyk my Doc Jannie was by Montpellier as mediese dekking vir die wereldbeker maar is ook betrokke by afrigting
29 Julie 2019:
"French club "Jannie du Plessis, an international Springbok at the club since 2015, will be hired as a World Cup joker. In parallel, he will continue to carry out his missions within the training centre," Montpellier said via a press statement." https://www.sport24.co.za/Rugby/ex-bok-to-stay-as-medical-joker-at-montpellier-20190729 |
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dink nou weer sal great wees as Jannie en Sadie na Lions toe kom Jannie se ervaring sal baie beteken vir alle jong spelers!!!!
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
I like. Ons het genoeg vinnige spelers, kort n paar diesels...
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
This is awesome news. We desperately need tight heads . I am really happy with this ! Jannie won’t bring much on field, but will bring huge experience. I don’t have an issue with this signing at all
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Enige diepte op stut en slot word verwelkom. Hoop net nie Jannie kos 'n plaas se prys nie.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Solank Jannie sy kak houding oorsee los. Het nog nooit van hom gehou nie, hy en sy boetie het nog altyd gedink die son skyn jul weet waar uit.. Maar ja, in terme van ervaring kry mens seker nie beter nie, so ek hoop maar hy voeg waarde by.
Sadie sal natuurlik n moerse aanwins wees! Goed om te hoor die unie kyk darem na stutte en nie nog 'n 10de losskakel of vleuel nie
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kort boodskappie van die Leeus nou net op twitter
The Lions Rugby Company can confirm that they are in talks with prop Jannie du Plessis. Hoekom wag hulle altyd dat die goed uitlek voordat hulle iets se?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Van die paar kere wat ek Jannie op TV hoor praat het, kan ek seker se dat dit geklink het asof hy oor 'n goeie rugbybrein beskik, maar ek hou ook nie van die moanery by die skeidsregters nie. En hopelik kan Cash hom help om fiks te word sodat hy kan byhou by Super Rugby
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is lagwekkend.... Jannie du Plessis, die ou wat vir Bakkie Botha 'n cheap shot gegee het in Bakkies se laaste wedstryd... Ek weet dagga is nou wettig, maar die persoon wat nou die "recruitment" doen by die leeus gaan nou te vêr... Jannie was gemiddeld op sy beste, nou is hy al n ou toppie... Ek is seker daar is beter jong outjies wat goedkoper as Jannie sal wees.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja hy is 37...nogal naby aan lank in die tand in terme van rugby. Ek kyk nie regtig baie oorsese rugby nie, so ek het geen idee in watter vorm hy op die oomblik is nie, wat ek wel weet is dat hy al baie stadig was toe hy laas nog vir die Sharks gespeel het, en dit was al seker 'n goeie 5 jaar gelede
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Lion4ever ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Glo steeds sy ervaring sal dalk kan help. Dalk is hierdie n aanduiding van hoe skaars en of duur goeie voorrymanne deesdae is...
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien in die nuus dat Jannie du Plessis in goeie vorm tans is. Seker as ons hom teken sal dit baie waardevol is. Kyk hoe baie het Schalk Brits vir Bulle en Bokke beteken
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
Tin ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder of n ou soos Jannie byvoorbeeld gaan wil luister na n "jong" skrum afrigter soos Julian, en hoe gaan hy aanpas by die leeus se "familie" tipe span opset.
|
||
![]() |
||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Al vraag wat eintlik belangrik is: Is Jannie op oomblik verbetering op Jonker en Van Wyk?
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons kan almal nou baie spekuleer op grond van die inligting wat ons het. Ons gaan ongelukkig eers na die eerste paar games weet of hy n goeie kopie was.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat wel duidelik is, is dat Cash skrum dominansie belangrik ag. Dis vir my n goeie teken, aangesien skrum krag in die verlede n groot deel van ons sukses uitgemaak het.
Ervaring is partykeer goed. Mens het partykeer, wanneer jy agter die pale staan en met 15 punte agter is, iemand nodig wat al in daai situasie was, en weet hoe om die druk te hanteer.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Julian is nou maar eers 30 jaar oud, so hy is heelwat jonger as Jannie..... (11 September 1989 (age 30 years))
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
LION@SEA ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 16-Jul-2018 Location: Cape Twon Status: Offline Points: 29 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dis n goeie koop, glo Jannie sal meeste tyd van die bank af speel saam Jonker. Wat beteken Dylan en Sadie sal begin, so ons scrum gaan verseker sterk bly ongeag wie op die veld is. Ons weet verseker Jannie gaan nie by ons speed game bly nie, maar hy maak op vir dit met sy ondervinding en hy kan altwee kante van die scrum sak. Ons vaste 5 lyk klaar beter as verlede jaar.
|
||
Hannes
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder hoeveel Julian betrokke gaan wees by afrigting. Hy is mentor vir die jong spelers en ook betrokke by die Learning Hub, om die spelers to help voorberei vir 'n lewe na rugby
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |