LionsWorld Forum : A+ vereis vir WB-plek
Subject: 7245
Posted: 21-Jan-2019 at 7:35am
Rooibonte8 wrote:
Wonder waarom hy nooit maar nooit Jaco Kriel se naam noem nie
Omdat hy nie n voormalige WP speler is nie
Subject: 7245
Posted: 20-Jan-2019 at 3:20pm
Subject: 7245
Posted: 20-Jan-2019 at 7:31am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/a-vereis-vir-wb-plek-20190119
Geen toetservaring voor 2019 dien nie as die finale doodskoot vir Cobus Wiese en Cyle Brink se Wêreldbeker-kanse nie.
Rassie Erasmus het tydens sy onlangse besoeke aan die Bulle, Leeus en Stormers die deur wyd vir dié tweetal, Warrick Gelant en ander aanspraakmakers oopgelaat om nog Japan toe te gaan. Hy sal volgende week tydens sy besoek aan Durban dieselfde drie punte aan die Haaie oordra oor hoe spelers hul plekke in die Wêreldbekergroep van 31 kan oopspeel.
Die franchises wat hy reeds besoek het, het Erasmus sover gepeper met die enkele vraag hoe spelers nog in berekening kan kom om vanjaar ’n vliegtuigkaartjie na Japan los te speel.
Sy antwoord aan al die franchises was:
Speel baie goeie rugby vir jou franchise en help hulle.
Wees bogemiddeld in alle afdelings van die spel soos byvoorbeeld duikwerk, skrumwerk, skoonmaak by die afbreekpunte en op die aanval.
Wys iets wat jou van die res onderskei. Net bestendigheid gaan jou nie daar bring nie.
Die voorbeeld van ’n Malcolm Marx word gebruik wat bogemiddeld met onder meer sy skrumwerk, verdediging en lynstaan-ingooie is. Dis egter sy spel by die afbreekpunte wat hom van ander hakers onderskei.
Erasmus wil volgens sy besoeke aan die franchises daardie X-faktor in die Wêreldbeker-jaar by Suid-Afrikaanse spelers sien.
Hy sal plaaslike en oorsese spelers ook beloon vir hul goeie vorm. Die Bok-afrigter het aan die franchises gesê: “As jy dié seisoen die huis aan die brand speel, sal jy vir die Wêreldbeker gekies word.”
Baie is daarom nog in vanjaar se Superreeks vir Wiese en Brink op die spel. Albei is verlede jaar na van die Bok-oefenkampe genooi, maar beserings het verhinder dat hulle toetservaring opdoen.
Dit tel wel in spelers se guns as hulle toetservaring het en voorheen al saam met Erasmus gewerk het.
Al wag ’n aansienlik steiler bult dus op Wiese-hulle as hulle in vanjaar se Wêreldbeker wil speel, is die deur ten minste nog op ’n skrefie oop.